Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Delwer Selfsorg Gastehuis"Ek het in Parys gewoon en is mal oor die dorp. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The River Cottage"My dogter sê dit is 'n baie oulike plek, het na die "Ou Wilgerboom van Potchefstroom" gaan soek!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Guest House"Baie lekker restaurant en wonderlike gholfbane. Gee vir die vrouens ook 'n lekker inkopie-ervaring."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"The game drive was amazing and we were treated to coffee in the bush during the morning game drive. "
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Veilig, pragtig goed geleë met ongelooflike uitsig."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Union House Guest Farm"Fantastic and the people are so friendly and helpful."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Lekker naby aan Gauteng. Kan dalk belê in meer wild en groot 5 diere. "
Villieria, Ontsnap Uit Johannesburg
Talana Cottage"Nearby shopping, banks and eating facilities. Suitable for the Rietondale, Gezina, Queenswood, Hermanstad areas."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Ons geniet al die eetplekkies en mooi omgewing. Hou van rustigheid as ek by 'n plek oornag. Mooi omgewing en netheid."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Boshuis"Daar is plekke wat erg verwaarloos is. Die groot probleem met alle plattelandse dorpe deesdae. Al die plekke wat egter deur private eienaars besit en bestuur word, word goed onderhou."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Parys is 'n aangename verrassing met baie om te sien en doen!"
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Jammer vir die brande in die park en die verskriklike droogte."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Die mense is vriendelik en lekker eetplekkies. "
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ark Self-catering"Too many potholes. Too many trucks that making driving in the little town a headache."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"Dit is sentraal en enige aktiwiteite is maklik bereikbaar."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Atelier Isabella"Die informele nedersetting in Kosmos is 'n seer vir die oog en skep tog 'n veiligheidsrisiko."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Huis van Seisoene"Goeie winkels restaurante en hospitale is naby die gastehuis geleë."
Vrede, Ontsnap Uit Johannesburg
Vrede Hotel"Plattelandse dorpies het hul eie bekoring. Gaan krap en loop rond in al die winkeltjies en omgewing. Soek en jy sal iets vind wat jou laat tiek."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Jackal's Hill Farm"Fouriesburg is a quaint town but mainly a convenient Centre to explore the beautiful countryside from Clocolan to Ficksburg to Clarens."