Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cheval Tachete"Rustig en beslis 'n plekkie as jy weer jou voete wil vind. Maar loop darem eers die voete moeg in die pragtige dorpie voor jy met jou rus begin."
Wingate Park, Ontsnap Uit Johannesburg
693 @ Lindros"'n Baie lekker, rustige plekkie om te gaan ontspan en net te niks."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
Terrace Lofts"The roads and robots need urgent attention. I lived there previously for 8 years and it was a beautiful town."
Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg
Kalahari Guest House"Nice town and shops, but the roads are terrible!"
Lynnwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Wild Fig Garden Apartments"Lynnwood is baie sentraal geleë. Naby die universiteit en naby Menlyn en Brooklyn. Baie baie goeie ligging."
Newlands, Ontsnap Uit Johannesburg
Spectacular View"Ideale ligging vir iemand wat stad toe kom en moet oornag!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stillwaters Waterfront Apartments"Moenie jou tyd mors by Tant Malie se winkel nie, baie agteruitgegaan. Het botterbroodjies daar gehad, dit was oud, hard en definitief nie vars gebak nie. Die vlooimark is nog steeds die moeite werd om deur te loop en baie oulike Spar, baie sentraal veral as jy in kosmos tuis gaan."
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Die hart van alle inkopie liefhebber en by al die nuwe in plekke in Pretoria!"
Vyfhoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Biekierus Selfsorg Akkommodasie"Dis sekerlik nie almal se smaak nie nie, maar die landelike omgewing is ideaal vir almal wat dit geniet en ook bietjie van die besige stadsgewoel en geraas wil wegkom. Dis verseker bemarkbaar as toeristebestemming."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Uitstekende toeriste oord. Baie wild om te besigtig. Baie oorde rondom Dinokeng. Skakel af van alledaagse lewe en geniet die natuur en diere."
Lynnwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Wild Fig Garden Apartments"Ons kom van 'n klein dorp so dis groot verandering om in die stad te wees, dis darem rustig waar ons gebly het maar baie verkeer in die hoof paaie. GPS is jou vriend. "
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Die ingang na die dorp is baie vuil en vrot water staan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Feather & Fork Guesthouse"Besoek gerus die jaarlikse 'Freestate and Madeira Flower Festival'."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Petit Paris Selfsorg"'n Baie onderskatte dorp wat baie, baie bied vir almal. Dit is werklik 'n juweel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"We were in Parys for the Parys/Madeira flower festival - absolutely fabulous. Will definitely be back next year!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterside Rest Cottage"Very beautiful and amazing scenery. Easy to find and peaceful. The drive from JHB is absolutely worth it."
Colbyn, Ontsnap Uit Johannesburg
3 @ Marion Guesthouse"Perfectly located, close to highways and important Pretoria landmarks."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"Die veiligheid in Rustenburg raak 'n probleem."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Its Anners"Ons gaan baie vir 'n wegbreek in die Dinokengarea en geniet dit nog elke keer. Ek kan die Dinokengarea hoogs aanbeveel."