Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Favour House"Verbaas oor hoe mooi die dorpie is en so naby ander plekkies."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal can be included in a trip through the Eastern Free State as it is close to Rosendal, Ficksburg, Clarens to name a few. Or Include a trip to Willem Pretorius Game Reserve. Senekal has one of the oldest churches in the Free State, surrounded with petrified wood - a must see in town! "
Cashan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cashan Manor"Cashan Manor in Rustenburg is in very quite suburb no noise very clean accommodation."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Red Zebra Lodge"There are so much to do in Hartbeespoort. Loved the Reptile and Zoo park and boat ride. Restaurants was awesome from South African foods to Portuguese/ Spanish / Chinese and other European foods. It was really an area I would recommend. There are so much to do - I didn't even get to do everything there was to do. "
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Willibar Guest Farm"Vakansie atmosfeer omdat dit omring is deur berge en uitsig oor dam. Sal dit aanbeveel as mens wil wegbreek van al die gewoel en dis steeds nog reg by Hartbeespoort en al sy aktiwiteite."
Jan Niemand Park, Ontsnap Uit Johannesburg
MulMas Guest House"Geen toeristebestemmings in die onmiddellike omgewing nie, maar dit is uiters gerieflik as jy vir sakebesoeke moet oorslaap, ens."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
186Ridge"Sal meer aanbeveel vir sake reise; baie naby aan die stasie, het dit gebruik om te oornag vir vroeë bus."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Med"Baie sentraal en naby die inkopiesentrum en restaurante."
Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg
Mamagalie Lodge"Mooinooi kan beslis doen met meer opsies as dit kom by supermarkte en winkels vir kruideniers en vleis benodigdhede. Tans is dit redelik beperk en redelik duur. Ontwikkeling van 'n winkelsentrum sal die omgewing 'n groot hupstoot gee aangesien Rustenburg en Brits te ver weg is."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Cosy Cottage"Baie netjiese area, alle geriewe en winkels in nabye area. Kan met alle gemoedsrus aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Blue @ Vaal"Parys het definitief genoeg winkels om jou 'n naweek besig te hou, nie by die res uitgekom nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Petit Paris Selfsorg"'n Juweel wie se potensiaal nie ten volle benut word nie - daar is verskeie openinge vir die avonturier wat 'n kans wil waag."
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Die woongebied is fantasties en veilig. Dit is naby die nodige plekke soos the Grove Mall. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Guest House"Die dorp bied 'n heerlike naweek wegbreek geleentheid uit Pretoria en Johannesburg. "
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Ntidi Resort"Baie van die "ou" bekende plekke om Hekpoort nie meer van dieselfde gehalte as 5 jaar terug nie. Magaliesburg se klein winkeltjies, Goblin Cove, ens. is nie meer die moeite werd om te besoek nie. Beslis nie vir die mense wat van opwinding, ens. hou nie (behalwe vir perdry, motorfiets ens). Grondpaaie kort baie onderhoudswerk."
Waterkloof Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
The Aviary"Daar is baie om te doen, die ligging is ideaal."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Pragtige dorp met vriendelike mense."