Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Die dorp is maar baie klein. Mar min om te doen vir n toeris. Maar as u daar deur wil reis is daar pragtige plekke om jou te akkommodeer."
Zambezi Country Estate, Ontsnap Uit Johannesburg
Anja's Place"Die siening van gaste ten opsigte van toeristebestemming mag uiteenlopend wees, derhalwe sou ek dit nie noodwendig as 'n toeristebestemming beskou nie, maar meer 'n bestemming waar die ligging en die gerief van die verblyf eersteplek inpalm."
Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg
Moments Away Guest House"Besige dorpie, maar kan gerus gaan inloer."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Parys is natuurlik 'n baie spesiale dorp. Moet net nooit verwag om 'n aandete op 'n Maandagaand in Parys te kry nie."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa d AnRe"Stil, rustige omgewing, ideaal vir besoeke aan die SABS, UNISA, hospitaal en universiteit. "
Ballyduff Kleinhoewes, Ontsnap Uit Johannesburg
Chara Farm Stay"Dit is 'n plot. Niks om oor tekere te gaan nie."
Lynnwood Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Baobab Dreams"It's a busy city area so there is always a buzz around you but it's great for city souls. We felt generally safe in Lynnwood Glen but the establishment we stayed at was within a security complex."
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
37 on Charles"Safe, not too busy and quiet. Felt very welcome."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Harmony Place B&B"Kan nie op toerisme kommentaar lewer nie, maar vir persone wat verblyf naby hospitale soek is dit ideaal. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Parys is a quiet little town for a great weekend getaway! "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Fish Eagle Log Cabin"Om die draai van Parys, is uitstekende ligging vir rondry."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Roamers Rest"Parys is 'n pragtige dorp. Dit is reeds 'n toeriste bestemming. Ons pensionarisse moet net die ander bekostigbare eetplekkies uitsoek. Dankie vir 'n Wimpy breakfast. "
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Nomalakia Guesthouse"Best place to visit if one needs a break from reality. "
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Ciara Guesthouse"Rietfontein seemed like a quiet, safe suburb but it is not a tourist destination. Great stay for a business trip."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Ek dink oor 5-10 jaar gaan dit enige park kompetisie gee. "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Shumba Valley Guest Farm"Regte plaasdorpie. Baie mooi. Die kos is wonderlik. "
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Lalapalm Privaat Gaste Kamer"Heerlik gekuier en rugby gekyk by Chewnz en by Oppieplaas geëet."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
FG Magalies Park"Lekker plek met baie om te doen. Ons reis gereeld daarheen."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunbird Garden Cottage"Was so lekker aan die hospitaal en naby aan Menlyn."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
KayanZee Lodge"Wat 'n kosbare dorpie met al sy oudhede en lekker eetplekkies."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ou Pastorie"Despite its small size I think that the town itself could use a little bit of a clean up especially the two main roads other that that a very nice and quiet little town."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Kuiergas"Alhoewel die Kuiergas in sentraal Potchefstroom is, is dit heerlike rustig. "