Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
TangleWood Nature Estate"I don't think this reflects on Potchefstroom, but it was quite windy and we had several power outages, one of which was ascribed to Eskom."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 39"Dinokeng is 'n uitmuntende plek. Ons gaan graag soontoe."
Ifafi, Ontsnap Uit Johannesburg
Club Cocomo"Ek het restaurante ontdek wat ek nie geweet het bestaan nie. Goeie kos en diens, en dit is regtig bekostigbaar."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Cottage"Parys het in 'n restaurant-dorp verander. Baie van die oulike winkeltjies is nie meer daar nie. Baie "antieke" winkels wat nie regtig kwalifiseer vir daardie benoeming nie. "
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Pragtige natuurskoon en baie rustige atmosfeer."
Del Judor, Ontsnap Uit Johannesburg
Lamarique"Quiet area with shops close by and very easy access to main roads. Not sure what there is to do for a tourist but I'd stay there again if I needed to."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Pragtige dorp en ek kan nie wag om dit weer te besoek nie. "
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Nannie's Garden Cottages"Ek het baie van die mense en omgewing in en om Senekal gehou, baie gasvry en vriendelik, maar die dorpie gaan stadig agteruit.Die hoofpaaie is redelik goed, maar die res is net slaggate."
Die Wilgers, Ontsnap Uit Johannesburg
485 on Teresa"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Baie mooi en interessante plekke wat ontdek en geniet kan word. Aardklop is 'n fees wat definitief 'n besoek werd is."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Camelot Guest House & Apartments"Goed geleë vir 'n besoek aan NWU."
Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg
B&B Bydieboschies"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."
Temba, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Het die potensiaal om een van die grootste wildreservate in die land te word mits dit goed bestuur word."
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Pragtige omgewing. Naby aan die plekkies wat ons wou besoek."
Stilfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Residensie Guest House"Rustige, skoon plattelandse atmosfeer."