Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Dunelm Guest Farm"Baie oulike en netjiese dorpie, lieflike wegbreek."
Parys, Escape From Johannesburg
3000 Kingfisher Parys Golf and Country Estate"Baie interessante dorpie. Sal nog beter wees as ons die roete langs die rivier beter kan teer en meer beveilig."
Wilgeboom, Escape From Johannesburg
La Boheme Guesthouse"Dis 'n mooi omgewing, maar miskien 'n bietjie te ver uit die dorp uit."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Koru Guest House"Wapadrand het 'n ideale ligging. Die area is rustig en veilig en baie sentraal geleë. Daar is winkelsentrums en restaurante en vermaak baie naby as 'n mens moeg raak van die rustigheid wat Wapadrand bied. "
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Cinque Montagne"Net baie slaggate oral in die paaie. Maar verder geen klagtes nie. Baie sentraal geleë."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Herberg vir Afrika"Not much to do! The municipality must start to organize activities it's a nice town overall."
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"It's such a peaceful place and the site seing is beautiful."
Temba, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"It's my home town - will be able to organise a party at short distance. "
Kleinfontein, Escape From Johannesburg
Model House and MTB Trails"Ons het nie alles in die omgewing gaan verken nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thala Thala"Fantasies om die groot 5 so naby die stad te kan beleef. Ons het die olifante so geniet en dit was 'n absolute belewenis om dit so naby te kon belewe en Dinokeng is absoluut 'n moet vir elke besoeker aangesien daar so baie wild is om te sien."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Thula Thula Lodge"Easy quick drive, no difficult or complicated driving areas! Will explore area more."
Vaal Marina, Escape From Johannesburg
Rocky Mountain Guest House"Beautiful little town with a great personality!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Dit was ons eerste besoek aan Dinokeng. Alle paaie is grondpad neem dit in ag."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Rustenburg Inn"So many things to do in town, we had a great stay and activities to do. "
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
390 on Manitoba"Ons was verstom oor hoe gelukkig ons was oor die ligging van Fearie Glen. So naby als!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Het verwag om 'n bietjie meer diere op die self-bestuurroete te sien."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Pragtige, skoon dorpie met die mooiste sandsteenhuise. Kon gaan stap en almal groet jou."
Wonderboom, Escape From Johannesburg
Coral Tree House"Skoon strate, baie bome, lughawe naby asook mall. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Ons het 3 van die groot 5 gesien tydens ons 3 dae se ry in die Park. Ons was selfs gelukkig genoeg om die leeus by 'n vangs te sien vreet. Dinokeng sal ons Johannesburgers definitief weer sien. "
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"As jy bereid is om 'n bietjie meer per nag te betaal (R1000 - R1500) kan mens baie lekker in Brits kuier."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Private Apartments"Die paaie in die omgewing was van so 'n swak gehalte dat ek nie my lisensiegeld elke jaar sal betaal nie en nog minder E-Tolls."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Kosmos"Thank you for sharing your beautiful home with us. It felt like home not like a lot of sterile holiday homes."