Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"I love the place and people are very friendly."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bernallys Fishing Lodge"Beautiful area, so close to the city but you feel so far away!"
Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg
Mi Casa Selfsorg"Sinoville is naby geleë and the hoofweg en winkelsentrum. Vir besigheid reistog is dit ideal."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bergkaree Self Catering"The Windmill en Plaaskombuis definitief plekkies om te stop!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Its Anners"Dis naby die stad en maklik bereikbaar vanaf Pretoria en Johannesburg. As jy nie kan Kruger Wildtuin toe gaan nie, is hierdie 'n baie goeie alternatief."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Eks mal oor Parys. Die hele dorp is pragtig met al die kuns en outhede winkels. Dis definitief 'n moet!"
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Menlyn Maine Garden Cottage"Kan dit gerus deel van jou reis maak. "
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
Malibu Country Lodge"Ek is seker daar is pragtige plekke in die omgewing."
Van der Hoff Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Goedgedacht Gastekamers"Ek voel die area is veilig vir besoekers en naby aan die Mall en ander plekke. "
Waterkloof Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Covesto Guest House - Waterkloof Ridge"Beautiful and tranquil area."
Elarduspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipmuur Cottage"Absoluut gerieflik binne bereik van enige bestemmings in Pretoria of Johannesburg."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Ek verstaan daar moet 'n geldjie betaal word om in die reservaat te ry, maar as jy in Dinokeng oorbly kan afslag gegee word aangesien mens reeds betaal het vir verblyf. As dagbesoeker dink ek die prys is billik. Oor die algemeen is die reservaat baie groot en ons het baie diere gesien."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Beka Idube"Daar is ongelooflike mooi plekke om te gaan skoene uitskop."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oxwagon Lodge"Dis genoeg vir een dag om alles te sien wat regtig interessant is. Waar die ou vlooimark was, is nie regtig meer lekker om te besoek met al die straat smouse wat jou voorkeur tydens die wag om deur die brug te gaan. "
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Black Rhino Game Lodge"Lekker park, lekker naby vir 'n naweek."
Equestria, Ontsnap Uit Johannesburg
Oaklands Townhouse"Equestria is naby aan die meeste groot winkelsentrums en tuinsentrums. Time square Menlyn is ook naby."
Montana, Ontsnap Uit Johannesburg
Silver Mist Montana"Ons woon in Vaalwater en ons geniet inkopies by die Kolonnade. Dink nie ek sal in Montana wil vakansie hou nie, maar dit werk goed vir besigheidsbesoekers en vir ons doel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riparian Retreat"I never knew that the town has developed so much, the facilities are great! The area is safe and I did not miss the big city lights at all!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Pampoenpaleis"Het al binne Dinokeng gekamp. Jammer dis so duur en nie moontlik om soos in KNP self wild te besigtig nie. Met die streek self het ons geen probleme nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abberdale Cottage"Kikis Vintage Studio maak gerus 'n draai daar vir foto pret."