Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Pragtige natuurskoon en baie rustige atmosfeer."
Del Judor, Ontsnap Uit Johannesburg
Lamarique"Quiet area with shops close by and very easy access to main roads. Not sure what there is to do for a tourist but I'd stay there again if I needed to."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Pragtige dorp en ek kan nie wag om dit weer te besoek nie. "
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Nannie's Garden Cottages"Ek het baie van die mense en omgewing in en om Senekal gehou, baie gasvry en vriendelik, maar die dorpie gaan stadig agteruit.Die hoofpaaie is redelik goed, maar die res is net slaggate."
Die Wilgers, Ontsnap Uit Johannesburg
485 on Teresa"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Baie mooi en interessante plekke wat ontdek en geniet kan word. Aardklop is 'n fees wat definitief 'n besoek werd is."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Camelot Guest House & Apartments"Goed geleë vir 'n besoek aan NWU."
Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg
B&B Bydieboschies"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."
Temba, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Het die potensiaal om een van die grootste wildreservate in die land te word mits dit goed bestuur word."
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Pragtige omgewing. Naby aan die plekkies wat ons wou besoek."
Stilfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Residensie Guest House"Rustige, skoon plattelandse atmosfeer."
Constantiapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavenders at Constantia Guest House"Constantia Park is a quiet, gated suburb which is centrally located in Pretoria, close to great restaurants, shopping malls and CBD (driving distance)."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Travellers Inn"Still under construction but has potential to be a good place for tourists."
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
1233 on Webb"The place is absolutely more than what we expected and we will definitely advertise it."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys is a nice place to visit and explore."
Wilgeboom, Ontsnap Uit Johannesburg
La Boheme Guesthouse"Rustige area, maklik bereikbaar. Voertuig was veilig en pad was mooi, wat meer kort 'n mens."
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
Queensrest"Die diens was goed en personeel was vriendelik! Dis baie sentraal geleë! "
Magalieskruin, Ontsnap Uit Johannesburg
Tahora Sleepover"Magalieskruin is 'n pragtige en veilige area om tuis te gaan. Die area is gerieflik geleë met al die nodige winkels baie naby."