Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"It's nice and not a dangerous place."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"Die koste om die Groot 5 te besigtig teen R250 per dag is 'n groot jammerte, aangesien die tarief nie by navrae of bespreking genoem word nie. Thekwane Lodge aanvaar slegs kontant, geen kaartfasiliteite, dus was ons nie in staat om die groot diere te besigtig nie. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Rustige en pragtige dorpie. Ideaal geleë vir 'n vinnige wegbreeknaweek. Beslis die moeite werd."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"There is a variety of things to do than I had imagine. One needs to budget very well to enjoy themselves. And the people there are very welcoming."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Albelize @ 17 King"Die dorp was meer aantreklik as gevolg van die wonderlike verblyf."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magaliesberg Mountain Lodge"If you want to be away from the hustle and bustle of Joburg life, this is the place to be. "
Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Cynthia's Country Stay"Whoa, I don't have words ... Everything was fine."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Ideale ligging, maar ek sal eerder bietjie verder ry en in Clarens oorslaap. "
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Thaba Manzi Game Ranch"Die trokke van die Marikana-myn gaan die paaie verwoes."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The White Giraffe River Cottage"Loved Parys, the old-world charm is fantastic, a real Gem."
Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Houtbosdorp"Besoek aan die Van Gaalen-kaasplaas is 'n moet!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Village and Pelgarae (guesthouse)"Hartbeespoort is 'n mooi plek en ek sal dit graag weer wil besoek en dan bietjie langer bly."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hessie se Witperd"Lieflike dorp met te veel om te sien en beleef. Ons beplan om weer terug te kom om die plekkies wat ons nie hierdie keer kon besoek nie te sien en beleef."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Cannot believe there is so much Wildlife to view, 1 hour away from Pretoria, a hidden gem."
Waterkloof Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Abafazi Guest House"Baie lekker area naby verskeie winkels en eetplekke."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
The King's Chateau"It's easy to find your way around the place."