Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Perfekte plek as jy nie ver wil ry nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Lekker. Almal is vriendlik en behulpsaam as jy sukkel met iets."
Equestria, Ontsnap Uit Johannesburg
Peter's Guesthouse"Dis naby hospitale en mediese sentrums (Wilgers Pretoria) wat gerieflik is."
Villieria, Ontsnap Uit Johannesburg
Agapanthus Guest House"Naby genoeg geleë aan die meeste besienswaardighede. "
Shere, Ontsnap Uit Johannesburg
Delalmar Guest & Wine Estate"Baie netjies, stil en wonderlike atmosfeer."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Lekker dorpie met baie omliggende kampplekke wat ons gereeld besoek."
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
37 on Charles"I have always enjoyed the neighbourhood for its ability to ease you into a restful and relaxed state. It is very safe to go for a leisurely stroll as well, with Magnolia Dell and The Blue Crane close by."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
No 15 on Fullard"Ek was aangenaam verras oor die pragtige skool - Kroon Primêr. Baie netjies."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Jameson Country Cottages"'n Mens hoef nie lang afstande te ry vanaf Pretoria of Johannesburg om 'n plattelandse gevoel naby die stad te ervaar nie. Genoeg fasiliteite om in 'n rustige omgewing met sy pragtige natuurskoon te ontspan."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Upperdeck Restaurant is verby awesome."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Dis een van die mooiste plekke in die hele Suid-Afrika!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Woodlands Country Lodge"Pragtige dorp met heerlike eetplekkies en winkels. Die rivier en omgewing is pragtig."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Lekker naby aan Pilanesberg vir oornag-akkommodasie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dome Inn"'n Plekkie vol geskiedenis waar tyd stil staan. Vriendelike diens waarookal jy gaan. Goeie kombinasie tussen tradisionele en moderne restuarante."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Kuiergas"Die eerste stad wat ons sien sonder enige slaggate in die paaie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwena Lodge"Pragtige dorp, vriendelike en behulpsame mense. "
Waterkloof Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Tweyamo Guest House"Waterkloof Ridge is 'n wonderlike area vir 'n naweek weg van die remoer van die stad. Dit is naby aan menige kulturele landmerke en dit is 'n asemrowende deel van Ou-Pretoria."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Dinokeng is 'n baie geskiedkundige dorpie, dit was 'n heerlike naweek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Bietjie besig en deurmekaar maar andersins baie mooi."
Oude Dorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorntree Lodge"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Advertise more on what Hartbeespoort has to offer. Visibility is the key. There's so much tourism attractions but even the locals don't know about it."
Meyerspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Constantia Guest Lodge"Gerieflik naby aan al die snelweë, dog 'n rustige woonbuurt."