Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Akkerlaan Guesthouse"Go to Potch often, the town is user friendly."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"'n Pragtige klein dorpie met baie besigheidspotensiaal."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Willow Manor"There is a lot of interesting places at average proximity to visit when you are in Brits. It's a place to be at."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"'n Pragtige dorp wat ek elke jaar besoek."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
24/7 Guest Lodge"Ons was werklik verras met Rustenburg. Alle denkbare winkels is daar. Maar die beste van alles is die natuurskoon en alhoewel dit baie warm is, is daar baie vir die natuurliefhebber en toeris om te doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aloe River"Parys is so gerieflik naby vir 'n kuier van die Rand, ons sal besis weer gaan "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Ek dink daar is baie potensiaal, en ook ruimte vir uitbreiding."
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Ciara Guesthouse"Baie sentraal geleë en naby al die hooftoegangsroetes."
Mountain View, Ontsnap Uit Johannesburg
Sgegede Guest House"Mountain View is a safe and quiet place. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Vreeslike oulike dorp, heerlike plekkies om in rond te loop."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Doringbos Lodge"Wegbreek van al die geraas en besige lewe - Parys is die antwoord!"
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Easy access to malls but they close too early."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mirabel Guesthouse"As jy hou van antieke goedere en handgemaakte produkte en plaaservaringe is hierdie die plek vir jou."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk"Een mooi en rustig woonwijk."
Koster, Ontsnap Uit Johannesburg
Salenco Guest House"Koster is een mooi plek om uit te rusten, een pragtige omgewing en ook centraal in het westen van het land, vroeger west Tranvaal, goede uitvals basis voor SunCity, Rustenburg en andere wild gelegenheden in de buurt, helaas is het geen vakantie dorp maar kom je lekker tot rust."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Cashan Manor"Het by familie gekuier, so het nie besienswaardighede gaan kyk nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Baie mooi dorp en baie gasvrye mense. Sal enige tyd weer teruggaan vir shopping."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Manzi Maningi"Brits het agteruit gegaan. Die area was altyd so mooi, nou lyk die dorp soos 'n vullisplek. "
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Uitstekende keuse! Sal dit vir enige iemand aanbeveel!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Cottage"Besoek die streek gereeld, waneer ek en my vrou wil wegbreek."