Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
37 on Charles"Lekker sentraal geleë. Vinnige roetes na alle inkopiesentrums en hospitale."
Brooklyn, Ontsnap Uit Johannesburg
DeVygeboom B&B"Ken nie Brooklyn goed genoeg om terugvoering te kan gee nie, maar die een aand se verblyf was rustig en wonderlik."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Oranje Guest Farm"Goed geleë, interessante snuisterye-winkels en restaurant. 'n Juweel in die herfstyd vir fotografie, pragtige omgewing."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Ons het nie 'n probleem met Hartbeespoort gehad nie. Die plek is altyd 'n goeie wegbreek werd. "
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Na 4 in die middag gaan daar niks aan nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Cottage"Ek was so verbaas oor die pragtige plek. Nooit geweet dat dit so vol antieke is nie. Wil nog teruggaan en deur elke plekkie gaan stap. 'n Aanbeveelbare toeristebestemming, maar 'n definitiewe JA op elke Suid-Afrikaner se reisboekie. Vele restaurante en elkeen beskik oor sy eie uniekheid."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Lakeview Cottage"Heerlik om in Oakstraat rond te stap en elke winkeltjie te geniet. 'n Besoek aan die myn is 'n moet!"
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Falcon View Guesthouse"Kosmos is a safe area and close to all facilities."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Lekker gesnuffel in die oulike winkeltjies!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Pragtige dorpie, heerlikste biltong."
Panorama, Ontsnap Uit Johannesburg
Cul-De-Sac"Was baie tevrede met alles, behalwe die strate in die hele dorp."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
The Royal Gecko Bushveld Lodge"Klein dorpie, maar baie om te sien en te doen in en om die dorp."
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Adelante Self Catering"Sal enige tyd weer Faerie Glen besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Baie besienswaardighede. Vriendedlike dorp. Defnitief 'n MOET om te besoek."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Magaliesburg is a great place."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ou Pastorie"Asemrowende, mooi pragtige deel van ons beeldskone land, wonderlik om die Skepping daar te ervaar."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Die diens by al die eetplekke in Fouriesburg was uitstekend. Kan nie dieselfde sê van Clarens!"
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Twin Towers @ Fairview Estates"Fouriesburg is klein, maar ons het die padstalle baie geniet. Dit is naby genoeg om vir die dag Clarens toe te ry en ons het Clarens baie geniet. Brandstof mag dalk 'n probleem wees op Fouriesburg en Clarens (as jou motor 95 benodig) dan sal jy eers weer op Bethlehem of Ficksburg kan kry."