Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5614 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"Kunstenaarsdorpie met 'n lekker atmosfeer en die mark langs die rivier op die eerste Saterdag van die maand is beslis iets om by te woon."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kraal African Luxury Lodge"The Kraal is a beautiful travel destination if you're looking to get away, relax and just rejuvenate."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Studentedorp. Baie oulik en aan die gang."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Hartbeespoort bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en ontspanning."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Vriendelike mense. Heerlik geëet by Bulldog Restaurant. Geen klagtes oor die dorpie nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Dit is 'n lekker dorp vir ontspanning en die winkels het interessante goed. Daar is baie om te doen vir die avontuurlustiges. Die eetplekke is ook lekker en mens kan rustig die mensdom beskou."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"Ons het Hartebeespoort andersins vreeslik geniet."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Ons het 'n draai gemaak by Van Gaalen kaasplaas, en geleer hoe kaas gemaak word. Dit was 'n heerlike ervaring."
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace"Baie oulike toeriste plekkie, jammer die meeste eetplekke was toe met ons aankoms Sondag. Net Spur was oop sou graag iets anders wou eet."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
YS Shiloh"Maar ek sien julle werk hard aan verskeidenheid en getalle te verbeter. Het darem met die game drive 2 renosters en kameelperde kon sien. Het slegs die leeus gehoor in die aand."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"I'm definitely going back there."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Adriaan's place"Het al baie in die dorp oornag. Maar ken die dorp nie baie goed nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Sweet little town filled with lovely coffee shops, antique shops to visit, little market-type stores and lots of places to do thrill-seeking activities. A hidden but very small gem."
Vrede, Escape From Johannesburg
Langberg Events"Dorp is niks om oor huis toe te skryf nie, maar daar is mooi plekke naby aan die dorp om te verken."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Rustenburg is a safe place. It was easy for us to navigate the place with the help of the GPS."
Secunda, Escape From Johannesburg
Hotel @ Secunda"Was by Stoepstories vir Riaan Benade se show. Baie lekker kuierplek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dinokeng will see us again. Beautiful absolutely beautiful."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Spruitjie-roer-my-nie"Paaie kort aandag. Maar so ook die land sin."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Beautiful, serene place that is looking at Magalies mountain."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Dit is n lekker dorp! Alles is by mekaar soos die mall en kuierplekke."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Goed as oornagbestemming vir besigheidsbesoek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunter's Pride 14"Dis 'n juweeltjie van 'n plek, so naby en pragtige natuur en diere is beslis 'n besoek werd!"
Villiers, Escape From Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"Didn't see much of Villiers - was a short business stop-over. The OK convenience shop was open till 7 pm which was useful."