Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Manor House @ SeMoer"Sal moet kyk om hulle paaie in beter toestand te kry."
Petrus Steyn, Ontsnap Uit Johannesburg
Mascot Guesthouse"It is a small, rural town. Not much to see as a tourist."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Klerksdorp is 'n baie mooi, fantastiese plek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace Self-catering Unit"Baie nice, en lekker plekkies om te besoek, was lekker vir 'n familie naweek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Plaas Toe"Rusplekke/pienkiekareas nie altyd beskikbaar (geriewe soos geadverteer nie altyd oop nie)."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Cherry House"Was nie regtig in die dorp gewees nie. Maar net as oorslaap gebruik. Was egter by die slaghuis in en nie vriendelike diens gekry nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Was my eerste besoek aan Parys en was aangenaam verras met die dorp. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer besoek. Twee goeie gholfbane in die dorp."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"The game reserve contains all of the big 5 as well as many other animals, but because they are wild, there is no guarantee you will see any of them on your trip. Some area of the park have very dense bush and can make game spotting difficult, but there are wonderful bird hides and picnic spots where you can relax and take some time to take in the surroundings."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Dis heerlik om in die winkeltjies rond te dwaal. O's restaurant is 'n absolute moet: die kos is onverbeterlik, die diens flink, die personeel gasvry en dit is reg langs die rivier wat dit 'n spesiale bekoring gee. Lekker Bistro was ook 'n baie lekker restaurant en Angelo's Pizza maak beslis die grootste en lekkerste pizza's in die land!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Probeer gerus Lekker Bistro vir heerlike kos en 'n lieflike atmosfeer. En besoek gerus Pine's Emporium vir 'n magdom interessanthede, oudhede, fudge en nog meer."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Hulle kan meer moeite doen met die dorp en die water kort aandag."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kassaboera Lodge"A shadow of its former self. A bit run down really."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Such a lovely reserve so close to the city for a little weekend away."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Fish Eagle Log Cabin"Potch has some lovely restaurants and is a vibey town."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Het nie baie tyd in Fouriesburg spandeer nie, maar hulle slaghuis is fantasties."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverside Country Estate 13C"Nice town with everything you need in one place."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Dit was ons eerste keer daar en sal beslis weer gaan."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Het meer verwag om klein winkeltjies te kry, toe is daar net baie China shops."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Cove Sensation"Maak seker jy vat alles saam wat jy nodig het. Die plaaslike 2 winkelkies (Spaza) bied net die nodigste. Die slaghuis het geen verskeidenheid of voorraad. Miskien is als beter in seisoen? Ons het verkies om nie plaaslike geadverteerde restaurante te besoek nie omrede dit 'n absolute spook-omgewing is buite seisoen. Geen ander aktiwiteite soos visvang of bootritte aangedurf. Ek verkies Vaal na Potch kant met rivierfrontbestemmings ens. Vaaloewer bo!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"Dinokeng is tans nog 'n redelik ongerepte bestemming. Dit sal jammer wees indien die reservaat meer kommersieel ontwikkel word, of in 'n pendelwoonarea omskep word. Diere en die mens bestaan in gesonde harmonie saam in die reservaat."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Klinkies"Afrikaans en almal is baie vriendelik, amazing plek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kassaboera Lodge"Ek gee Hartbeespoort twee op hierdie kommentaar, aangesien die dam se skoonheid nie na wense is nie. As die dam skoon was soos in die verlede sou dit vyfster gewees het. Hierdie gaan ook al aan vir 'n paar jaar sonder sukses om dit skoon te maak."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kumkani Country Lodge"Sou langer wou bly en die keer op vakansie en nie ander verpligtinge sodat ek meer van die plek kan geniet."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kudu Bush Camp"Very well-kept and managed. Always a pleasure to come here. Absolute value for money."