Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Expensive, overpriced, streets could do with some upgrading."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Beautiful scenery. Always a pleasure to drive in nature"
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Med"Klerksdorp self was oukei. Ek was net baie gegrief met die toestand van die paaie, selfs in die dorp is die paaie maar baie sleg."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Het heelwat wild gesien, rooibokke, kudu, njala, kameelperde, wilde beeste, zebras, vlakvarke, leeus gehoor in die aand en vroegoggend."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Interessante plek. Net jammer die vrou by Jan Harmsgat was so ongeskik toe ons daar wou inloer. Dit met 'n glas wyn in die hand. Ons het heerlik geëet by As Greek as it Gets."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Lekker restaurante en koffiewinkels. Geniet om rond te stap. Voel baie veilig."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Paaie is verskriklik, hulle kan vir seker iets omtrent hulle gate in die paaie doen. Ek dink ook hulle kan meer aktiwiteite aanbied."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Bly nog steeds goeie waarde vir geld."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River View"Parys is sentraal geleë vir kuiers vanuit die Vrystaat, asook Gauteng"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Migdâsh Guesthouse"Hartbeespoort, always has a way to surprise one."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Gastehys JanHarmsgat"Cullinan se markte raak baie kommersieel. Die aanwins en opwinding van 'n markgevoel is besig om verlore te gaan. Definitief 'n ervaring vir enige toeris, maar vir 'n Jan Alleman raak dit onbekostigbaar. Die vintage mark is awesome, maar belaglik duur. Deur die naweek het ons R28 betaal vir 'n klein koeldrank, R45 vir 'n koppie koffie en kon nêrens geskenkies onder R50 kry nie. Ek glo meeste mense hak vas by Harrys Pancakes en besef nie daar is nog markte en restaurante af ondertoe nie? Dit dra by tot die "been there, seen it all "gevoel. Die dorp is baie goed onderhou en uniek in sy soort."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Lovely town, clean, but roads need some work."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"We had a problem with rain since the roads are gravel."
Stilfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Fair Haven Guest House"Die vervalle myne by die dorp is ongelukkig nie 'n trekplester nie."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Palace"It's is a really great city escape, it's a small community full of friendly faces."