Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
River Dance"Hekpoort self is baie klein, maar die hele area om Magaliesburg het vreeslik baie interesante plekke om te besoek. Die Madonna berry crush by Bru Haus is 'n goeie rede om net soontoe te ry van Johannesburg af, selfs net vir die middag."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Med"Paaie baie swak, baie potholes. Bear Spur uitstekende diens."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Die kostes, om sekere goed te doen as familie is redelik duur. Sal meer van pakkette hou om families te akkommodeer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Nag Apie"Die paaie, as 'n toeriste-aantreklikheid, is nie op standard nie. Eetplekke is baie toeganklik."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
St Andrews Guesthouse"Klerksdorp is 'n groeiende, dinamiese dorp, maar die paaie kort ernstige aandag."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemstone Guest House"Die paaie is in gehawende toestand. Baie hartseer om te sien hoe alles agteruit gaan. Maar in 'n positiewe lig, met my aankoms in Klerksdorp het ek 'n groep van ongeveer 10/12 mense gesien wat op hul eie inisiatief die paaie herstel."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"The town has historical value, but sadly many of the buildings have been left to decay. There is no eatery in town and we recommend that if you need to have a lunch or dinner to stop at Heidelberg or come prepared There is a local superette for necessities and even a takeaway coffee. Fishing is done in the river, so unless this is your forte, it would be a quaint stopover, but not a holiday destination."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Mooi natuurskoon, rus vir jou siel as jy 'n stadsjapie is."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Rustige plek en baie plekke om te verken beslis, was rêrig net awesome daar. Almal in die dorp waar jy gaan of koop is vriendelik en baie behulpsaam."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Amber Moon"Very close to JHB but you feel like you're on holiday far far away."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Ukarimu Guest House"Die paaie is in 'n haglike toestand en die dorp is so te sê onbegaanbaar. Die rede vir ons besoek was ons familie wat in Klerksdorp woon, maar ek is bitter hartseer om die dorp in so toestand te sien."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Reis & Rus"Die weer was besonder lekker vir dié tyd van die jaar. Heerlik koel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Ko-rus-ma"Lieflike, rustige dorpie, maar die rivier was vir ons die beste."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Potchefstroom is 'n baie lekker plek, geniet dit altyd daar, atmosfeer is altyd 'n wenner. "
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
@ Last Guest House"Rustenburg is a good location for any travellers, nice weather and very safe for guests. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
River View Guest Rooms"Netjiese dorp/winkels/eetplekke en goeie mediese geriewe en skole. Sou dit nie kies om vakansie te hou nie, te min buite-aktiwiteite om te doen."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Baie naby aan Johannesburg. Is voorwaar lekker vir 'n vinnige naweekwegbreek. Reistyd is 1 en 'n half uur van Johannesburg."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Acorn Lodge and Skydeck"Ek hou van Potchefstroom. Baie Afrikaans. Goeie diens by winkels en restaurante. Skoon. Baie geskiedenis."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Pillow Place"Terrible as dit kom by al die bedelaar, rondlopers, swendelaars, straatkinders, dit is 'n ongemaklike situasie, ons is van plattelandse dorpies af ons verstaan dit en ken dit, maar Parys is extreme en dis baie sleg. Restaurante en akkommodasie is tops! Dankie vir dit. "
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Sky Lodge"Peaceful, the roads just need to be fixed, especially now with the rains."