Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"A weekend is way too short to spend in this quaint little town!"
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
St Andrews Guesthouse"Paaie geniet baie aandag. Het nie so baie slaggate verwag nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Moenie onnodig te veel saamneem nie. Die Safari Mall het 'n wye verskeidenheid om aan die nodige behoeftes te voorsien. Los maar die gevrieste vleis by die huis en kry vars vleis teen goeie pryse by die slaghuis by Safari Mall wanneer nodig."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Meadows At Millstream"Perfect location, that's closer to all the tourist attractions around Harties!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Old Time Gastehuis"'n Plekkie om jou self te verloor en oor te gee aan al die mooi. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Die reservaat is vreeslik mooi, dit is vreeslik moeilik om enige groot 5 wild te kry. Die Ranger app is ook nie hulpvaardig nie. Alternatiewe metodes is nodig om die ervaring beter te maak. Die "map" wat gegee was, was hulpvaardig maar die wild wat in elke gedeelte gesien kan word is nie akkuraat nie."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Lieflike, klein dorpie met lekker slaghuis en 'n padstal met heerlike etes."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"Bespreekte wildrit beter as self ry aangesien hulle jou heelwat meer wild kan wys."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
New Beginnings B&B"Die dorpie self kort opgradering en kan 'n groot toeriste-aantreklikheid wees. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Lieflike groen velde om Potch. Ongelukkig te veel strate met slaggate. Strate in dorp is maar vuil."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Banana Coves"Hartbeespoort het baie dinge om te doen. Die akkommodasie kan wel heelwat aan gedoen word by Banana Coves."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Deneysville is 'n rustige dorpie, reg langs die Vaaldam en ook baie naby die damwal. Daar is verskeie restaurante en kroegfasiliteite, asook blyplekke. Verder is daar karavaanparke, vir diegene wat eerder verkies om te kampeer. Of mens nou net die mooi natuur en rustige omgewing wil geniet, soos ons, of wil baljaar by of op die Vaaldam se water, hier gaan dit gewis goed wees vir jou gemoed en gees."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie besig en baie van dieselfde stalletjies."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"Cannot wait for our return trip, already booked! Rangers are friendly, shops well stocked, and the animal sightings did not disappoint!"