Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Dit is baie stil en rustig. Niks verkeer wat deurry."
"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."
"Love its proximity from Cape Town. Great farms to visit and conveniently close to Ceres, for cherry picking and cider tasting."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Asteroidea"Paternoster is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en Tietiesbaai is beslis die moeite werd om te besoek."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Ons was maar vinnig deur Citrusdal, maar ek sal baie graag weer soontoe wil gaan om dit meer te verken. Dit is 'n lieflike omgewing met baie berge en dinge om te doen!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swellendam Country Lodge"Lieflike, plattelandse dorp. Mooi omgewing."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Judea Accommodation"A beautiful quaint location with rugged and untouched beauty. Safe, quiet, and tranquil and its close proximity to the sea makes the atmosphere and the breeze from the sea lend a most beautiful ambience to the entire experience that is Betty's Bay."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Ons is nog altyd mal oor Langebaan. Daar is iets van alles."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Unit 32 Port Owen Marina"Ons het gekonsentreer op areas van belang vir voëlkykers en was nie teleurgestel nie. 'n Bootrit op die Bergrivier was 'n hoogtepunt asook 'n ontbyt in die bekende Bokkomlaan langs die rivier."
"Tulbach het al die potensiaal en besonderse geskiedenis vir 'n top toeriste-aantreklikheid."
"Absoluut fantasties om te sien hoe dieselfde berge elke dag anders lyk. Ons Gautengers wat net teen mynhope vaskyk. Ons was daar vir 'n paar dae vir 'n troue, die dorp is vol winkels. Kon nie glo 'n dorp het nog kersliggies in die strate nie. Dit het so feestelik gevoel. Pragtige wêreld."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Offgrid Tours and Accommodation"Ons was by die hawefees, het dit geniet en sal baie graag volgende jaar wil teruggaan na Velddrif."
"Grabouw en omgewing bied jou alles wat jy benodig. Die groen appelboorde en die mooi van die omgewing is net so anders en rustig. Mense is almal vriendelik en opreg."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Lieflike vakansiedorp met baie aktiwiteite om te doen."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"Ons het nie juis die dorp verken nie. Ons het wel foto's geneem van die kerk. Die dorp was baie rustig."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
LeRens Haven B&B"I'm going back there to see more of Yzerfontein."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoopoeshoek"Lovely little fishing village. Friendly people. The town has everything you may need."
"Karaktervol, interessant, sjarmant, vriendelik. goed versorg, 'n "kom-terug-plek"."