Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
A Farmhouse"Baie baie mooi sal definitief weer daar gaan vakansie hou."
"Ceres het nie veel om te bied vir toeriste nie behalwe die togreiersmuseum en as jy wil gaan "zipline". Daar is ook nie veel restaurante nie, maar aangesien ons net twee dae daar was was daar genoeg vir ons om te doen"
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Beach"There is not much recreational activities to do that is affordable for the average couple trying to get away for a few days."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Portmento Art House"Riviersonderend is a place I do not know well but it is probably a good place to stay to explore the area from."
"Tulbagh is 'n ongelooflike prentjiemooi plek. Daar is baie dinge om te doen daar."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Pragtige dorp wat natuurlik meer lewe het oor naweke. Tenemos is ń moet om te besoek. Lekker etes by Tibaldis, Out of Africa en Courtyard."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive Retreat"A very safe town, with friendly residents & free parking. Food and wine-lovers' paradise with many excellent craft & art shops, restaurants, wine & olive farms within easy walking and driving distance. Well-stocked local supermarket."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Olive and Vine Stay Apartment"Lovely clean village with nice restaurants and pubs. Very central for exploring the area."
"Agulhas is very close by. We drove along the coast. Saw the light house and the most southern point of Africa. Shops and eating places available at Agulhas."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"Not as buzzy or with the quality of restaurants as Paternoster but great for beach walking, and relaxing. Pizza and music on Friday evening at Strandkombuis was a great start to the weekend - Jane went horse riding with wildlife, and we visited the San centre - great time! Recommend."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Terrace 563 @ Mykonos"Pragtige omgewing. Skilderagtige uitsig . Alles netjies en skoon. Vriendelike mense en diensteverskaffers."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Pragtige, rustige dorpie - die Weskus-eetplek is ideaal geleë en die kos is uitstekend."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Da Rooms Accommodation"Ek nie gelukkig met die dorp nie want hul het 2 keer in my voertuig ingebreek waar ek gewerk het. So ek moes my voertuig elke keer by die gaste huis los en dan loop werk toe. Gelukkig was dit nie ver van die perseel af waar ek gewerk het nie. Elke keer as ek my voertuig by werk stop het hul eerste aand my ruit gebreek en my jack van my bakkie gesteel en die 2de keer het hul die slot opgebreek by die passasiers kant en my wheel spanner en tassie wat onder die sitplek le waar my jumpercables in is gesteel. So ek hou niks van Wocester nie. Daar baie rondlopers in die dorp wat jou voertuig nie veilig is nie"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bo La Motte Farming and Tourism"Wat ek verwag het - 'n plaashuis net buite die dorp - heerlik."
"Die geologiese geskiedenis van Montagu is ongelooflik, en duidelik te sien in die wonderlike landskap reg rondom."
"Beautiful scenery, nice restaurants and friendly people. Struisbaai is a great place to swim in the sea, very calm and like a dam! The little town of Agulhas is also interesting to visit and you can have a nice lunch at one of the local restaurants. We just found the area quite windy, but that is what you sometimes get on the coast!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon House & Cottage"Uitstekende dorp vir 'n lekker wegbreekkuier. Die Karoo Art Hotel is 'n moet. Die dorp is baie stil in die week. Almal gaan natuurlik Diesel & Créme toe maar Barrydale bied soveel meer. Die boekwinkel het 'n wye verskeidenheid van alle genre. Die Langkamer is 'n groot aanwins vir die dorp."