Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Port Owen Self-catering"Loadshedding spoiled the experience. Fishing outing was fun, yet unsuccessful. Velddrif is a people place."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayit Elohim"Hermanus was nog altyd op my lys van vakansie. Die Walvisfees in Okt. is 'n absolute moet. As jy nie kan gaan vir die fees nie, moet jy gaan in die tyd wat die walvisse te sien is. Daar is baie mooi klein winkeljies en ook permanente stalletjies in die hartjie van Hermanus. Nie baie swemplek vir die kids nie, maar tog so mooi."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Hoewel Hermanus bekend vir sy walvisse en kuslyn is, is daar soveel meer om in hierdie dorp te verken. Pragtige kunsgalerye en winkeltjies waar 'n mens kan rondsnuffel."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Betty's Bay is a wonderful place to be, I like it so much that I'm thinking of buying property there."
"Visit the Bayleaf Restaurant, the food and ambiance was 6 star. Amazing experience. Don't be deceived by the place being run from their home. It's a must."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Baleia de Hermanus"Whale Festival was dope! Had an awesome stay within walking distance of town."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Belle Vue Cottage"Beautiful place. A suggestion for fast food places and more options for restaurants that are child friendly."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nietverdiend Selfsorg Eenheid"Boek net vroegtydig tafel by restuarante, veral Blue Goose, hulle is baie populêr."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Buitekamer"Citrusdal self is nie 'n opwindende bestemming nie, maar is ideaal geleë om in alle rigtings rondom die mooi omgewing te verken. Die dorpie het alles wat benodig sal word en vriendelike mense maak dit 'n aangename ervaring."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Mooi omgewing met baie doendinge."
"The Anchorage Beach Restaurant is an absolute must, fantastic friendly owners and food was very nice and great value."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Soutkloof Guesthouse"Dit is lekker sentraal tot die omgewing en daar is baie omliggende plekkies om te besoek. Damme en Watervalle, tot 'n wynplaas of 2."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Olyfenhuis"Lekker restaurante, naweekmark en mooiste wynplase in die area."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
18 on Adderley"Was ons eerste besoek aan Robertson en was bekoor met die mooiste berge en wynplase in die omgewing. Montagu is nie ver van Robertson nie, wat ook 'n heerlike dag uitstappie was."
"Agulhas was en is nog altyd pragtig. Skoon mooi en hartroerende sonsondergange maak vir my droom wegbreek."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Cottage"Ek kom te min in die area, maar na my mees onlangse ervaring sal ek definitief meer in die gebied wil kom. Daar is onverwags baie om te doen in die omgewing!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Nelheim"Vredenburg itself is a good stepping stone for surrounding destinations eg. Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster etc."