Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"I would recommend Kleinmond anytime if you are looking for a quiet, relaxing getaway."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"For people who like nature, the sea and peaceful settings."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crassula"Pragtige natuurskoon. Ook die Harold Porter botaniese tuine. Sal enige tyd teruggaan."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"St Helena Bay and surrounds is a gem well worth exploring. You won't be disappointed."
"Was ons eerste besoek aan Greyton, maar vir seker nie die laaste nie. Heerlike restaurante! Die OK is klein maar het genoeg voorraad, net sekere produkte was verskriklik duur. Ons het alles gelove van ons ingery het by die dorp, deur die grond straatjies, die wilde perde tot ons weer uitgery het. Ons het egter net 'n probleem gehad met die auto banke - loadshedding, stel dus voor besoekers neem genoeg kontant saam vir as jy iets kontant wil betaal."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Dis 'n lekker dorpie met vriendelike mense, groet jou en gesels. Daar was lekker weer en ons het die plek plat gestap."
"Just shops that's far, but if you want alone time with your loved ones this place is the best choice and in nature!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Yzerfontein is veel groter as wat ons gedink het. Daar is genoeg winkels en restaurante met heerlike kos en selfs kuierplekke waar jy tydens load-shedding jou tyd kan verwyl. Ons sal weer gaan kuier."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"Ons het so baie daarvan gehou, ons het sommer 'n erf daar gekoop."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ouma se C Huisie"Baie goeie vakansiebestemming met alle fasiliteite."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Hobbit House"Sal altyd weer wil terugkeer na Pearly Beach, it's a never ending story."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Flaminkhuisie"Ek en my man geniet Velddrift, natuurskoon en vriendelike inwoners. Ons hartsplekkie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Studio"It is a must-visit place. If you need a break from city life this place is perfect and the Paternoster Studio is within walking distance of the beach."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Hermanus has been my happy place since my childhood so at any time I need a break we usually tend to gravitate there."