Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Isle of Serenity"Pringlebaai is my hartsplek. Wonderlike mense met mooi siele wat daar woon."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Heerlike plek om te kuier en lekker te ontspan."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Beautiful coastline, just not great when we visited as it poured with rain nonstop - May."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"We loved Gansbaai and were very pleasantly surprised. We loved all the hiking trails."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Kasteel"Ek geniet dit altyd daar, vriendelike mense. Ek dink dit kan die dorp van die jaar wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Dana se Huis"Experience was wonderful, will definitely return."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Palmers Place"Hermanus is 'n wonderlike dorp, ek gaan ten minste een keer 'n jaar daarheen vir 'n wegbreek met vriende, en dit voel nooit na genoeg nie. Die restaurantarea is heerlik en verrassend besig en bedrywig vir die wintertydperk wat ons nou daar was. Daar is ook wonderlike staproetes in en om Hermanus vir mense wat bietjie avontuur soek, en as mens die jaar reg vang, dan kan mens walvisse sien van die walvisroete af. Die natuurskoon en kusdorp-gevoel van Hermanus lok my elke jaar terug."
"Great harbour with a seafood restaurant, added bonus was seeing stingrays up close. Wooden walkways along the beach are awesome. Great for wheelchair and pram access. Very friendly town."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Wykeham"Worçester as 'n dorpie bied baie om te verken en te besigtig."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Can't wait to go back to Swellendam. Every local was extremely friendly, from the petrol attendants to the staff in shops. The highlight was the Marloth Nature Reserve and Sunday breakfast at the coffee shop. Beautiful town with such a lot of history."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
On The Rocks B&B"Nie veel te doen nie en die restaurant wat die gastehuis aanbeveel het was swak."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
B's Cottage"Die klein winkels is vol allerhande besigtighede. Daar is 'n paar lekker eetplekke en kuierplekkies."
"First visit to Agulhas and what a beautiful coastline and attraction. Definitely going back."
"Die dorpie het geleidelik effe agteruit gegaan in die onderkant van die hoofstraat waar daar nou ongelukkig 'n raserige kroeg is en dit onsierlik vuil in die straat is vergeleke met 'n paar jaar terug. Tog bly dit 'n pragtige plek met lekker restaurante en kuierplekke en winkels."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond"Die mense in Gansbaai is vriendelik en tegemoetkomend en ek sal enige tyd teruggaan soontoe."
"Napier is quite hilly and not particularly inspiring to look at although the plots are generously proportioned. However, it is well placed with easy access to visit many interesting places in the area (Agulhas, Arniston, Elim, Genadendal, Greyton, Hermanus, Stanford, the Shipwreck Museum in Bredasdorp, etc. etc.). There are also some different types of shops, a potter, military memorabilia, antiques, book shop."