Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rosenhof"Petrol is slegs vanaf 7 uur beskikbaar. Die Caltex garage op die N7, +- 10 km van Citrusdal af het ook nie petrol beskikbaar gehad nie"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Paternoster is a good destination for relaxation."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Dit is een van die mooiste dorpe in ons land."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Views Guesthouse"Naby aan al die besige plekke maar ver genoeg om rustig te wees."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Die dorpie het 'n hele klompie slaggate in die hoofstraat."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Perlemoen 20"Die weer is nie altyd lekker nie. Gereeld wind en koue"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguin Walk Cottage"Die dorp is geleë in 'n natuurreservaat geen straatligte. Pikkewyne by die dosyne, dassies en bokkies het ons kom groet. Ongerepte natuurskoon."
"Paarl is 'n pragtige plekkie. Koud in die winter maar Gautengers moet warm klere bring."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Aangesien dit een van die oudste dorpe in SA is, is die boustyle pragtig. Baie mooi boomryk."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Ons kuier altyd in Wellington. Baie plekke om te besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Na Genoeg"Ons kuier altyd heerlik in Paternoster. Voedsel vir die siel."