Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fagans"Fishing wasn't that great but to recharge your batteries it's the place to go to. Beautiful place neat and tidy ."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jannie se huis"Yzerfontein is relatief naby, het goeie geriewe en is 'n lieflike vakansiebestemming (mits die weer natuurlik saamspeel)."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Pakhuys"'n Besoek aan die museum is die moeite werd. Besoek ook die leerskoenfabriek."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"De Bergen is so well placed in Worcester, and Worcester is a revelation. It was so good to be in this part of the Boland."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Hermanus bied baie om te doen. Die Blouvlagstrande is 'n absolute moet."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Bredasdorp is 'n baie oulike dorp met mooi winkeltjies en alles wat jy nodig het."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"Not much to do apart from enjoying the solace and the great views. Very windy location."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lazy Ways Cottage"Die dorpie sien my weer. Dit is waar ek eendag wil aftree met my eie huisie by die see."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Ons het nie veel van Gansbaai gehou nie. Sal nie weer daar 'n draai maak nie."