Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Hexberg Cottage"Dit wat ons nodig gehad het, was bekombaar. Mense vriendelik en hulpvaardig."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"So lovely to see the tourists back - the town was buzzing and we had a great time."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Huis van 2 Oseane"Baie lekker en skoon strand. Baie mooi natuurlewe."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whispering Palms Holiday Home"Very nice location, just not a lot of shops."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Kompanjie House"Arniston is die ideale plek om rustig saam met familie en vriende te verkeer."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vissermans Huisie"Lieflike strand, het dit baie geniet by die hawe, hulle restaurant is uitstekend en kosse was heerlik."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bastion Quarters Guest House"Great for leisure and business travellers."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bay View Villa"Had a great relaxing stay. Great views as well."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
17 on 6"The best to just get away from the city. It's a beautiful town and the cliffs are stunning."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Ek glo daar is meer om te doen as wat ons gesien het, maar oor die algemeen is die dorpie stil. Die strande is pragtig en nie so oorvol soos van die ander plekke in die omgewing nie."
"Dit is voorwaar die titeldorp van die jaar werd. Dis so 'n rustige dorp met die mooiste huise en vriendelikste mense. Die atmosfeer van die dorp is net onbeskryflik. Definitief 'n besoek werd."
"Pragtige dorpie! Soveel om te sien en doen en het 'n regte Karoodorpie-atmosfeer."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Green Gables Country Inn"McGregor is 'n pragtige plek en veral op 'n Saterdagoggend is die plek besig, met mense wat met hulle honde in die strate stap en die dorpie geniet en verken."
"Lots to see and do. Would be awesome to have been able to cool down at a swimming pool or river during the heat."