Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Footprints in Kleinmond"Great place to go to get away from the city."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Kasteel"Dit is 'n lekker bestemming met interessante dinge om te sien. Dit is die moeite werd om een dag te spandeer en die plek te beleef en verken."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Raaswater"Langebaan is a beautiful town with access to many enjoyable activities such as the local nature reserve and amazing local restaurants such as "Die Strandloper". It is close to many other small towns which also deserve a visit. (Cup of Cake in Saldhana is a must-stop)."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Paternoster is a pretty location but not as friendly as it used to be. Harassed by street people selling illegal crayfish."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lulu's Cottage"I loved this seaside town. The communtiy was very friendly and helpful. What a beautiful and peaceful little gem. The amount of quality eateries was incredible. We need to give a shoutout to" Daves Kitchen" it was exceptional and "Coffee and Cream", if I could I would pop in there every day, what a gorgeous coffee shop, definitely my favourite. The coffee was great and the food excellent. We will most certainly be coming back to Stillbaai. We fell in love."
"Paarl is my tuisdorp, lieflike dorp en wil weer terug. Baie te doen, skoon en redelik veilig."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Dennehof Farm Guesthouse"Pragtige dorpie met vriendelikste mense. Kelkiewyn is 'n moet as jy die dorp besoek."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
A Place in Thyme B&B"Pragtige omgewing, maar dorp se besighede kan gerus hulle geboue opknap om minder verwaarloos te lyk."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Reed Cottage at Stanford"Baie lekker eetplekke. Dit is egter feit dat nie alle plekke altyd oop is nie. Dit wil vir my voorkom of naweke meer besig sal wees. Definitief die kuier werd. Hemel-en-Aarde-vallei met sy wynplase en Hermanus met al sy aantrekkings is ook net om die draai. Dink Stanford is 'n goeie basis om die area vanaf te verken."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon Motel"'n Goeie oornagopsie op pad na die Karoo Nasionale Park."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
15 Sandybanks"Dit is 'n goeie vertrekpunt en naby genoeg aan 'n verskeidenheid plekke van belang. Mense wat veral belangstel in mariene-biologie, Weskusplantegroei en -geskiedenis sal dit die moeite werd vind. Hopelik kan die landelike atmosfeer behoue bly en word dit hoë-digtheid hotelle/condominiums ensovoorts gespaar."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Mooi, vriendelike dorpie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Paternoster is 'n gekommersialiseerde toeristebestemming en vir my is dit jammer dat dit baie van sy oorspronklike bekoring verloor het. Die pluspunt was 'n uitstappie na Kaap Columbine natuurreservaat."
"Interessante dorpie, lekker koffie gedrink, aandete geniet by Ciao restaurant, was beurtkrag maar al die items op spyskaart was beskikbaar."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Rustic Hill Accommodation"Langebaan is a growing small town in a beautiful natural setting. The time of year May, really had beautiful weather and the Autumns rains turned the hills green."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Studio"Kleinmond is 'n baie oulike dorpie en 'n mens kan regtig rus."