Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints in Kleinmond

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Footprints in Kleinmond is in 'n stil doodloopstraat in Kleinmond en is stapafstand vanaf die hoofstrand.

Daar is verskeie selfsorg-verblyfopsies, insluitend selfsorg of selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie, eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Footprints in Kleinmond word nie geraak deur beurtkrag nie aangesien voorsiening gemaak is dat sodat 99% van die geriewe steeds tydens kragonderbrekings werk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eugene J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die plek is baie netjies en skoon en het alles wat jy nodig het om lekker te bly. Dankie baie.
Jan 2025
Muhsin P
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. The host was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Julian H
Besigheidsreis
5.0
Excellent location, good pricing and lovely hosts. Lovely accommodation that is personal but professional. Excellent location near the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Liezel R
5.0
Die plek is in 'n baie, baie goeie toestand, pragtige kamers, baie netjies! Ons het 'n fantastiese tyd gehad! Die absolute rustigheid, stilte en wonde...
Sien meer
Nov 2024
Belinda U
Besigheidsreis
5.0
Fantastic. We had a fantastic stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Footprints in Kleinmond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang