Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"This is a great place to go to for any holiday. Just love the restaurant and the area."
"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Mon Desir Gastehuis"The only restaurant and bottle store is closed on Sunday so if you are hoping for a drink, come prepared."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fransie en Doep se Stoep"Very calm place and people are extremely friendly and helpful, would stay there anytime again."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Klipmossel"Beste vakansie ooit! Fantastiese verblyf en vermaaklikheidsopsies. Baie romanties, maar ook vir families ingerig."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
TumbleInn"Tipiese toeriste-oord met talle restaurante, en dan die wonderlike aangrensende natuurreservaat van Tietiesbaai."
"'n Versteekte diamant vir almal wat lief is vir 'n goeie wegbreek uit die stad se gedruis."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
At the Beach"Baie veilige en kindervriendelike strandoord. My tienerdogters kon alleen stap strand en winkel toe."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondawel by die See"Verskeie besighede ongelukkig vroeg toe op 'n Saterdag. Pragtige, rustige kusdorp. Ongewenste rondlopers kan problematies raak. Dit moet fyn dopgehou en goed bestuur word."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 21"Die rustigheid van Dwarskersbors is fantasties, verkeer is min en die see - wie kan ooit genoeg daarvan kry?"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Crimson Views"Hermanus itself is an absolutely beautiful destination filled with many things to do."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Shabby Chic Bubble"Always a beautiful town as a holiday destination."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Salt Water House"Ek sal Paternoster enige tyd besoek. Dit is 'n pragtige toeriste-plek."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"Pragtige vakansiedorp waar jy rustig kan verkeer."