Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Berries"Elands Bay South is a unique area, we loved the mountain on the one side and the Sishen Saldana train that passes by every day was an experience."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Velddrif is 'n tipiese rustige vissersdorp met 'n paar interessante besienswaardighede vir die binnelander. Eet vars vis en besoek Bokkomlaan. Naby genoeg aan ander dorpe met die nodige winkelsentrums. Die Spar op die dorp het fantastiese vars produkte en 'n veskeidenheid kos."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Baie dinge om te sien en doen in Franschhoek!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Nothing But View"Hermanus is 'n pragdorpie met allerhande winkels, winkelsentrums en restaurante. Daar is heelwat om te doen, die mense is vriendelik en kan net dink hoe besig dit kan raak in gewilde somervakansies."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Forget Me Not"Kom besoek die dorp gerus - 'n ware juweel met baie diversiteit!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"The crayfish hawkers are a bit overwhelming to almost intimidating."
"Elgin was 'n uitstekende wegbreek vir die naweek. Naby genoeg aan Kaapstad en soveel om te doen."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Hermanus is a must-see for both local and international visitors."
"Lovely small town with great options for eating out! We enjoyed our hikes there too!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"'n Spar of Shoprite in die omgewing sal help, daar is net 'n OK wat 'n supermark is. Meer eetplekke sal ook van hulp wees. "
"Ons was daar vir 'n troue, en het alles wat nodig was, in Caledon gevind. Interessante dorpie! Dit was 'n goeie verblyf, dankie!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Fairview on First"Although Kleinmond is a small town there is indeed much to do. We walked the beach trail up to the harbour. There is much to enjoy at the harbour, shops and something to eat. The nature reserve is another outing on its own. Then you can enjoy the sea and beach. Indeed a place worth the time to spend your leisure time and resources. Just enjoy the surroundings. It's just awesome!"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Joia da Baia"The place is really beautiful, nature at it's best. It is also a very safe area."