Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Gousblom 6"Absoluut rustig en net lekke om te bly in. Aangename mense!"
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
11 Protea"Ons was daar vir naweek om troue op Olive Rock by te woon. Wolseley was baie lekker en ek sal definitief weer gaan kuier daar."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Lady Grey Walk Cottage"Heerlike klein dorpie met lekker plattelandse atmosfeer. Heerlike klein restaurantjies om van te kies."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Seaside Getaway"Beautiful bay and beach/coastal walks."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Bietjie meer oop strand, maar anders lekker rustig. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Karoo Dream"Bietjie beperk met eetplekke na 16:00, maar Thomas en Hayley van die Karoo Daisy het gesorg vir die perfekte aandete en atmosfeer na 'n lang dag op die motorfietse. Barrydale moet definitief weer besoek word."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rest a While"Area was bietjie besig vir ons op motorfietse. Nie veilig gevoel in die middedorp. Neem aan dat vakansietye redelik 'n nagmerrie kan wees."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"Wat 'n ongelooflike mooi dorpie!! En die omgewing is asemrowend! Ek sal vandag soontoe trek!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Nothing But View"Very nice, laid back place to visit for a getaway."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Very nice, small town experience. A little out of the way but its worth the trip."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Hocus Pocus Cottage"Pragtige vissersdorpie met vriendelike mense. "
"The town is lovely and the area is really beautiful to visit. Highly recommend visiting Montagu."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Van Den Berg's Guesthouse"Betty's Baai is lieflik! Kan nie wag om terug te gaan nie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Watchers"Ons is mal oor Struisbaai! Kliëntediens en kos by restaurante is net nie goed nie so ek sal voorstel om eerder self te kook of braai. Kos is buitensporig duur vir die gehalte wat jy ontvang."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Zeharo"Best beaches, friendly community and extremely safe."
"Dis 'n heerlike plek om te kom rus. Goeie restaurante, genoeg winkels en gawe mense. Dis lekker om te sien daar ry nog perdekarre in die strate en beeste en perde loop vry rond."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbok House"Hermanus is 'n baie mooi plek en ons kon baie plekkies besoek."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Stil, landelike gevoel met mooi natuurskoon, tussen die berg en die see."