Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Unwind @ 167 Golden Mile"Amazing holiday destination with family and kids. Ideally situated with the most calming and relaxing atmosphere."
Duyker Eiland, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy Feet Villa"Quiet, peaceful, a place to recharge, reboot and an opportunity to spend time with your family. Not far from Paternoster, Vredenburg and a little further is the Riebeek Valley and Tulbagh with a whole range of vineyards to visit."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Die kliëntediens by die winkels was baie swak. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoofweg 83 Struisbaai"Beach was full of seaweed and not pleasant for swimming. Fortunately Arniston was not too far and that was great."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lochnest"It was very nice, close to the beaches. Really needed the peace and quiet."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crawford's Croft"Fantastiese bestemming vir oornag of selfs 'n lang vakansie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
StarFish Accommodation"Pragtige seedorp. Ideaal vir 'n wegbreek, hetsy vir 'n naweek weg of vir 'n vakansie."
"The town definitely 'shuts down' midday on Saturday, and minimal open stores on Sundays too! But a gorgeous little piece of heaven, a must see!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Beautiful holiday destination, we loved our walks on the beach each day."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Forever"Eerste keer in Yzerfontein, dis regtig 'n oulike plek."
"Heerlik gaan kersies pluk by Klondyke en heerlike ciders by Loxtonia geproe. Ceres is pragtig."
"I love the setting Tulbagh has to offer. Away from city life. Our favourite holiday destination."
"Die mooiste plek met so baie toeriste-aantreklikhede. Ons tyd was te min om alles te sien."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Koinonia"Lieflike dorp, met 'n lekker strand - wees net gewaarsku die water is koud. Die deli op die dorp is van uitstaande kwaliteit."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederberg Kliphuis - Cedar Rouge"Toerisme-aktiwiteite was gesluit wat nogal verrassend was insluitende die toerisme-inligtingskantoor en die rooibosteesentrum!"
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Pringlebaai se ligging is perfek as jy die dag lus het om in te ry stad toe is dit nie te ver nie, maar ook naby genoeg om na 'n aangrensde dorp te ry vir besienswaardighede. Alhoewel, as jou voete eers in Pringlebaai neergesit is, wil jy nie verder nie! Pringlebaai bied genoeg om jou besig te hou - plantegroei, sonsondergang, strande waar jy kan stap en swem! Die strand is mooi en die mense vriendelik!"
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Villa"Klein dorpie met rustigheid. Die plek om te wees om te uit te rus. Beveel enige iemand aan om Pringlebaai te gaan besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Renity"Sou graag 'n paar dae langer wou bly om Hermanus te kon verken."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
39 Balaena Bay"Gansbaai is 'n lieflike vakansiedorpie. Veral vir die natuurliefhebber. Ook 'n pragtige, skoon en beskutte strandjie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Langbaai Beach Cottage"The beaches are popular in the peak season, need to plan to get there early to secure a good spot!"