Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic Sunsets"Will definitely recommend people to swim the Velddrif Mile. It was a wonderful event where the community seemed to all be involved in some way or another. Also enjoyed our trip up the Berg River on Crackling Rosie."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Self Catering"Skoon, netjies, paaie goed, heelwat restaurante en eetplekke, asook viswinkeltjies, laundry en Weskus Mall. Sentraal om kleiner kusdorpie te besoek."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kitty's Selfsorg Huisie"Ek sal sonder om twee keer te dink, daar gaan bly."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Stil en 'n veilige bestemming."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment"Beslis beeldskoon en uiters rustig, soos net die Weskus kan bied. Daar is ook genoeg lekker eetplekke in die nabye omgewing."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"For anyone who loves the mountains and the sea, Betty's Bay offers the best of both worlds."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Castle"Stilbaai is 'n aangename stranddorp. Daar is mooi strande en oulike winkeltjies asook ander interessante besienswaardighede."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hawehuis"Dit is 'n veilige, pragtige dorpie, ongerep en baie veilig."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Pat's Place"Get to the shops before they all close at 6pm if you need supplies. Very neat, friendly and pleasant town."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Accommodation"Clanwilliam is quite run-down. We noticed on a Monday none of the restaurants were open despite Google saying they were."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seascape Vermont Retreat"Pragtige omgewing, baie om te doen en walvisse om te sien - een van SA se juwele!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lighthouse Stay"Great little town. I would recommend reading up on the local restaurants. Love the lighthouse and the historic narrative."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Gîte"Dit bly maar 'n plek wat op jou "bucket list" moet wees. Die wyn-trêm moet jy doen, anders was jy nie daar nie. Restaurante orals en die streek se wyn is puik en ek kon nie by almal uitkom nie, dus is dit 'n rede om weer te gaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dis Beau-tie-ful"Dalk 'n bietjie groter algemene handelaar en beheer oor die straatsmouse. Paternoster bied uitstekende restaurante. Sou langer wou bly om almal te ondersteun."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Tolbos 7"Interessante, vriendelike gemeenskap, baie mooi natuur."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bodega Fuchs"Die stingrays by die hawe is amazing om te sien en die kos by die restaurant daar is lekker met 'n mooi uitsig. Die water was mooi, verskillende blou skakerings en sonsondergang amazing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Paternoster is pragtig en die rustigheid is wonderlik. Net jammer dat die mense op straat skulpies probeer verkoop en as mens sê nee dankie, begin hulle aanhoudend bedel, wat ongemaklik is."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Maluti"Dwarskersbos is 'n pragtige plek. En baie rustig. Met vriendelike mense in Dwarskersbos. Die see wat jy kon hoor in die oggend. Ek gee Dwarskersbos 'n 100%."