Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergsig Akkommodasie"The cliff path goes past lovely beaches and coves and is served by a coffee and soft serve ice cream vendor. The Fernkloof Nature Reserve is a delight too."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Beautiful, peaceful, clean little town."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbok House"Lieflike, vriendelik dorpie. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
DK Villas Skilliepark"Great value for money. Perfect destinations and location to relax and unwind."
"Ceres is so clean and absolutely beautiful and the locals are super friendly and helpful. A gorgeous little town!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Interesting, quiet time with lovely activities for young families."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sugar Shack"Love die winkeltjies en die Voorstrandt se kos was puik gewees!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"Stunning area with regard to nature's beauty, and in the heart of the wine route."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Berard's Pringle Bay Beach House"If you just want to relax and get away from everything, yes, but not if you have any commitments that require WiFi or fast data transfer."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Adagio Luxury Apartments"Die vriendelikheid van mense in omgewing en geskiedenis van plek maak dit n defitiewe toeriste-aantrekking."
"Beautiful place, love the beautiful trees and the chirping of the bird's in the morning."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Guest Rooms"Die biodiversiteitsgebied se wandelpaaie is baie mooi en ontspannend. Netjiese dorp, pragtige kunsuitstallings by die modern art museum en langs die promenade."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
B's Cottage"Mal oor die dorpie met dierevriendelike restaurante, mooi stappaaie, pragtige tuine en die rivier se skoonheid."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
At Leisure"Dit is ongelooflike mooi wêreld. Ons is baie lief vir Worcester. Naby aan baie ander plekke en besienswaardighede. Bied groot verskeidenheid verblyf en aktiwiteite."
Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad
Zoute River Garden Farm"There's not much to see in this little town, but plenty of little eating places with the Plaasmol just outside the town well worth a visit (in fact a must visit). There is also a small museum in the town worth a visit."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Laluna Nera"Dis 'n baie mooi plek. Rustig en baie besienswaardighede. Sal weer vir seker kom. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige een. Die ondervinding was asemrowend. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"Daar was beurtkrag wat die aankope van aandete bemoeilik het."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Baie baie mooi ongerepte kusdorpie met alles wat jy nodig het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Baie oulike dorpie met 'n unieke karakter."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Baie dinge om te doen en te sien. Die dorp is ook mooi skoon."