Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu in Paternoster"As jy wil rus, goeie kos eet en awesome kuns sien, gaan Paternoster toe."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Grande Plaisir Apartment & Villa"Wat 'n uitsonderlike plek! Daar is soveel om te doen, dat twee dae nie genoeg was nie. Ons sal definitief gou weer moet teruggaan."
"Lovely town and wine farms. Had a very good experience at readers restaurant and Manley wine farm."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"Paternoster is seker een van die mooiste en karaktervolle plekkies in die land. 'n Absolute moet besoek aan die Weskus."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Pragtige en rustige dorpie. Lekker wyn geproe. Parkrun bygewoon."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer"Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Cottage"Bly maar ons gesin se gunsteling vakansiebestemming."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
118 on Meyer"Vreeslike vriendelike mense. Eetplekke baie lekker en dis 'n pragtige skoon dorp."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifieklip"We encountered 8 dead seals on the shore whilst doing a beach walk in Hannasbaai. This should be investigated. The beach can be cleaned somewhat from all the kelp, it makes walking unpleasant because of the stench."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Jahwe Jihre"Hermanus is ’n groot trekpleister in Suid-Afrika. My voorstel is dat die wandelpad by die uitkykpunt vir walvisse se wit muur te laag is. Daar behoort veiligheidreëlings van ten minste 1 meter aangewend te word."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
BluCabana"Very lovely town and a quick drive to the nearest convenient store or Whale Coast Mall."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 2"Love the distance away from Cape Town and from all the hustle and bustle if you just want a quick weekend breakaway."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Baie lekker plek. Winkels en restaurente is naby mekaar. Baie vriendelike mense in die omgewing."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Lekker restaurante en nabye plekke om nie vervelig te raak nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Mi Phika"Rosemead Bakery is amazing! Dit is 'n moet stop as mens in Yzerfontein is."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub"Plek waar man kan lekker steak eet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"The place is phenomenal, I would recommend it to anyone. Will definitely be going back for a longer stay."