Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Daphne's Place"Die doel van my besoek aan Hermanus was om walvisse te sien, en ek het hulle gesien! Hermanus is 'n baie mooi plek en ek geniet dit altyd om soontoe te gaan!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jannie se huis"Pragtige kusdorp met alles wat jy nodig het en baie vriendelike mense."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis"Great location with lots to do in the surrounds."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Berard's Pringle Bay Beach House"Die Bistro 365/Simply Coffee was 'n heerlike kuierplek. Die natuur is pragtig. Ons het ons kuier baie geniet."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Flatlet Peaceful"Klein genoeg vir 'n bietjie rustigheid, maar het al die winkels en besighede wat mens kan nodig hê. Dis naby aan al die ander groot toeriste bestemmings en mens kan maklik na omliggende dorpe ry."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
4 Daneel Street"People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Struisbaai lekker sentraal om die hele omgewing te gaan verken om te sien hoe mooi ons land is. Ons was baie opgewonde om Southermost Tip Monument te besoek. Dit is 'n moet as jy daar is."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloemendal Guest Cottage"Baie sentraal, net 'n uur vanaf Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Dorp met baie om te doen, veilig en rustig."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
High Level Bachelor"Lieflike, stil kusdorpie met pragtigste staproetes en veilige omgewing."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
No17 on Mile16"Rosemead Bakkery is plek wat moet besoek word indien jy jou op Yzerfontein bevind!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Covid19 het die plek in 'n verlate dorp verander. Hoop ons kan vroeg volgende jaar na normaal terugkeer."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"Ek is aangenaam verras. Die dorpie is sprokiesagtig met al sy bome en die omliggende berge. Daar is ook baie karakter."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fransie en Doep se Stoep"Stilbaai is n pragtige plek en ideaal vir mense wat net wil wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villiers Country Lodge"Pragtige pragtige klein dorpie, goeie rus vir die siel. Die mense wat jy ontmoet en dat hulle al die jare daar woon word aanbevelings gemaak waar toeriste die dorp kan verken. Ek het by die vol Theewaterskloofdam gaan sit, altyd van die dam gehoor wat nou vol is, maar 'n uitstekende belewenis om dit met my eie oë te sien. Dan om tuis te kom en jy ruik kos alles skoon en jy voel net tuis. Ek het ook vir 'n vrou gaan kuier op die dorp in 'n ander straat en wat ek daar beleef het was net so positief. Villiersdorp is nou wel 'n bitter oulike dorpie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
46 Golden Mile Boulevard"Lovely long beach and a beautiful seaside."