Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1"Dit was perfek vir totale ontspanning en rus vir die siel."
"Tulbagh kan beslis meer benut en besoek word. En Saronsberg is 'n wonderlike vertrekpunt vir al die ander besienswaardighede wat in die omgewing te siene is."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Rina's"Robertson bly maar 'n mooi plek met die tipiese kleindorp-eienskappe."
"Heerlike wegbreek. Restaurante heerlike kos. 2 Kafees as iets nodig het. Woolshed Kunsmark binne huis."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Cottage"Peaceful town to escape the hustle and bustle from the city life."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
TumbleInn"Ons sal die Noisy Oyster-restaurant aanbeveel vir aandete waar ons 'n fantastiese pork belly geëet het asook die Seekombuis vir middagete."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanmurray"Beautiful sights to see in the town itself and very convenient location for reaching other lovely places."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
De Linden Boutique Guest House"So beautiful clean and the beach and our walks were amazing. Will definitely holiday in Paternoster again."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Halfkoord Accommodation"Klipgat Beach is 5 star absolute stunner and only 20 minutes drive from Halfkoord."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Log Home"Die Spar, binne loopafstand, was netjies en skoon met letterlik als wat mens benodig. Mense is vriendelik. Baie beslis 'n pluspunt. En die algehele gevoel van rustigheid!"
"Wonderful walks, mountain bike trails and charming restaurants, shops and houses make Greyton a perfect getaway from busy city life."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"Rustige area om weer asem te skep, mooie sonsondergange."