Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
D’Hub Guest Cottage"Augustus is nie die beste tyd om te gaan nie, maar dink dit sal heerlik wees in die somer. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Kennedys Beach Villa"Beautiful place to visit any time of the year!"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jivoly"Groot, oop strande - al kan die wind nogal waai (Kleinmond is meer beskut teen die wind). Dis 'n goeie keuse as jy rustigheid soek. En die klein supermarkie het (amper) als wat mens dalk vergeet het."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Festina Lente in Onrus"A lovely destination with a variety of activities to choose from."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Camelot Cottages"Ons was al baie vantevore in Langebaan en kan die plek vir enigiemand aanbeveel."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Botterkloof Resort"Baie veilig en vriendelik. Kan lekker daar ontspan."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Wonderzee Self-catering Penthouse"Covid-19 maak Velddrif ook baie seer. Bly ons kon 'n bietjie ondersteun."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Park View"Baie mooi, sal definitief toeriste aanbeveel en gaan weer in die toekoms Langebaan besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagull Hermanus"Baie woelig. Baie mooi strande. Naby baie besienswaardighede. Ideale basis vir omliggende besienswaardighede. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"If you are not an adventure seeker then there is not much to do in Gansbaai. If you want to relax, walk on the beach and relax, then this is the place to be."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Unexpectedly disappointed by locals blocking roads and causing some havoc. Brittannia Bay is tops! St Helena Bay has a great deal of civic and communal sorting out to do. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagull Hermanus"It is a beautiful town with lots of places to visit and several restaurants to eat at. The nature is beautiful."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Alhoewel baie van die plekkies toe was a.g.v. die huidige pandemie, is St.Helena vreedsaam, rustig en pragtig!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forty Winks Holiday Home"Absolutely love Gansbaai. Convenient for a quick getaway from Cape Town and perfect for kids, especially in the summer."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Rykies Retreat Self-catering"Baie lekker plek. Sal dit weer besoek in die toekoms."