Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Linaria Beach House"Really nice place, was my second time there. So nice and quiet and beach view was amazing. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
19 Uitsigs Street"Ons het die bokkies in die aand geniet wat in die straat geloop het. Die hawe waar almal by mekaar kom en wag vir die vissers bote het 'n groot aantrekking vir almal. Jongensfontein is iets om nie mis te loop. Dit is 'n stukkie van die hemel."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Goin' Coastal"Great little breakaway town. Locals are friendly and very welcoming."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Bell House"Uitstekend. Sonder twyfel is dit 'n baie veilige omgewing en die mense is baie bedagsaam."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoon's Edge"For a quiet getaway only, nothing for 30 km each side. "
"Ek sal dit aanbeveel vir dié wat rêrig 'n Greek island experience wil ervaar."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Courchevel Cottages"Dit is 'n ongelooflike lekker dorpie met die beste wyne en atmosfeer."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Pragtige omgewing, perfek vir uiteet en wyntoere. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Creek"Dis 'n mooi plek, ek sal net nie weer na Goblins Creek toe gaan nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kerkstraat 47"Gansbaai is uniek! Amper ouwêrelds vasgevange vissersdorpie. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Op Eie Houtjie"Enigste nadeel is dat daar nie regtig winkels is nie en groot inkopies moet by Stilbaai gedoen word. Die plek is baie skoon en veilig."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Plum Tree Cottage"Great destination for young and old. We frequent on a regular basis because of family and friends who live here, but The Courtyard and their live entertainment bring us back every month - a growing institution for music lovers. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
LeRens Haven B&B"Yzerfontein - too many mansions and no seaside town feel."
Buffeljagsrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
A Log Home At Buffalo Creek"A beautiful area. Would have loved easier access to the river. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Rentals - Pearl"Stunning location all round - the perfect fisherman village close to Cape Town. One of our favourite spots."