Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Firlane House"Dorp is baie stil, nie veel om by te woon en om te sien nie. Sou nice gewees het as daar iets binne die kamers was wat kon aanbeveel watter ander toeristebestemmings naby geleë is van waar Firlane house was. Meer is daar nie te kort nie, alles was perfek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Vlettershof Guest House"Baie pragtige plattelandse dorpie met goeie wynplase in die nabye omgewing."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Esperance Farmstay @ Vineyard"Great base if you want to spend a couple of days exploring the wine region. Q Square in Worcester is quite sweet, with some lovely coffee shops. "
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Fleur du Mont"I live there too and love it. Clients must have rented a car."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Duinepos Chalets"Staying at Duinepos Chalets within Langebaan National Park is ideal for exploring the park (incl. the amazing beaches of the lagoon, nearby restaurant, bird hides etc.) and for trips further afield eg. we also visited Buffelsfontein Game Reserve immediately to the south of the Park."
"Die Paarl is 'n pragtige dorp met 'n heerlike plattelandse gevoel, daar is baie doendinge en die mense is hulpvaardig en vriendelik."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 61"Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense. Indien jy wil wegbreek van die gejaag waarin ons almal sit, is dit absoluut die plek om heen te gaan."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Meer geskik vir 'n dagbesoek, veral Bokkomlaan en Port Owen."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Accommodation"Probably better in spring or autumn, in summer it gets very hot and not really okay to take a hike in the mountains during the day ─ you'll have to get up early!"
"Die dorpie het soveel kultuur en kultuurhistoriese dinge om te bied. Absoluut 'n moet-stop as mens in daardie kontrei is."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Netjies en stil voorstad. Met 'n klein winkelsentrum waar jy alles kan kry wat jy dalk vergeet het."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Boerfontein Home Of Olivision"Daar is nie veel om in hierdie area te sien nie. Ons was daar vir die rus en vrede."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kestrels View"The mussels and snails at The Palms in St Helena bay is divine and affordable. The palms and the nursery are heaven for the kids."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Baie oulike dorp, vriendelik en alles is daar wat mens benodig tydens jou kuier. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Middelpos Manor"'n Pragtige skoon dorpie, met die mooiste natuurskoon. Sal vir seker weer daar gaan oorbly."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman’s Cottage"When I grow up that’s where I want to live."