Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The WildCard"Brittannia Bay is a peaceful and safe place. Will plan holiday there again."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Sleepers @ 8B"Dit was ons eerste besoek en die klein dorpie het ons baie verras. Vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi natuur. Ons sal beslis weer gaan kuier."
"Restaurant waar ons geëet het 22 Church Str uitstekend. Mense van Montagu baie vriendelik. Het Niel van Niel se Huiswinkel ontmoet was baie baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om my Engelssprekende familie by te staan. Baie dankie."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Voëlklip"Great for walking, swimming and just sitting on the balcony relaxing."
"Elgin have a rich culture that can be explored even more. It caters for both extreme adventure seekers and families. The more mature couples are also looked after. Well done Elgin. I would have loved to consider the steam train, but it is too steep for my pocket. "
"Lovely town, all amenities close by, peaceful, and stunning rocky shores. Great place to relax and unwind."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
La Passion"Access to the beach is easy. Very laid back atmosphere and the most amazing sunsets. Will visit again."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Witklip Guest Farm"Dis 'n gesinsdorpie. Baie vriendelike mense."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Castillo"Riebeek Kasteel is 'n pragtige dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker restaurante."
"'n Pragtige dorpie en het ons heerlik by die Ole Tavern Restaurant geëet. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaside Special"Veilig en kan mens lang wandelings geniet. Almal wat ons langs die see gekry het was baie vriendelik."
"Die dorpie is bekoorlike en die strate met huisies baie besonders. Ons sal beslis weer daar aandoen in die toekoms!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Olyfenhuis Guest House"Sprokiesagtig en 'n móét om te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - Lagoon View"Nice holiday place, nice shops, good restaurants! We will come back to Hermanus."