Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Charlies Brewhouse is 'n aangename bestemming vir 'n paar koue verversings."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Groendraai Accommodation"Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"Baie lekker ligging naby aan Kaapstad, maar ver genoeg vir 'n wegbreek!"
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
28 Duiker"It's a secret tip, beautiful. Nice village, nice people. Fisherhaven is still without much tourism."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"'n Pragtige, netjiese dorp met baie lekker restaurante soos Lula's!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Clanwilliam is 'n baie lekker plek om daar of in die omgewing weg te breek vir die naweek. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Aitsa!"Die hawe was vir ons iets anders ons kan nie uitgepraat raak oor die hawe nie."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaside Special"Een van my gunsteling areas in Melkbosstrand."
"Wonderful dining and shopping and lovely coffee shops but would like to spend more time next time doing some hiking."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"Geen verkeer, lekker eetplekke, lekker strande, mooiste eenvormig gekleurde huisies!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"A nice place to escape the city life. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
24 Fonteinstreet"Goeie wynplase in die area. Naby aan Tulbagh en omliggende areas. "
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Norfolkden Strandhuis"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
High Level Bachelor"Bettysbaai was nou onlangs erg getref deur 'n verwoestende brand en die wêreld is op hierdie oomblik baie vaal van hierdie verwoestende brande en tog het 'n mens verby dit gekyk en jou net geniet binne en buite Bettysbaai. Wanneer Bettysbaai weer sy groenigheid terug kry sal hy weereens asemrowend wees met al sy groenigheid."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5"Rustige, pragtige Weskusdorpie. "
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
7de Hemel Stilbaai"Well I'm definitely going back it's my new favourite place."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Arcangeli Wines"My gesin beveel "The Shuntin Shed" aan vir middagete."