Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Nr 12 Bellevue"Stilbaai is 'n besonderse vakansiebestemming, vriendelike mense, lieflike skoon strand en omgewing."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento"Aviento sal ek vir enige iemand aanbeveel. Dit was lekker rustig, netjies en die gasvrou baie oulik. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobsklip Loft"Lekker bestemming, maar wees maar versigtig vir "petty crime"."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Pride"Geen issues met veiligheid gehad nie. 'n Groot pluspunt gewees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malgassie"Altyd pragtig daar, word net al meer oorgeneem met die permanente inwoners/vissermanne en hul gesinne wat al meer word en dit nie netjies hou nie, orals lê stukke bottels en glase rond. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Badnis-Nes"30 minutes from Herman's and 1 hour 30 minutes from Pearly Beach. Make sure you have a car that can travel off road and you will have a great vacation."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Potting Shed Self-catering"Pragtige dorpie met baie winkels en galerye. Mooi uitkyk punte oral oor die see."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Pragtige strande. Net die kreefverkopers wat lasposte is."
"Agulhas het iets van alles, dis naby Struisbaai wat 'n lekker strand het. Sal definitief aanbeveel."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Whale Tale Villa"Peaceful. Quiet. Visiting the lighthouse is a must. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Die restaurante moet asb. later oop bly. Dit is 'n baie stil en rustige dorp. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Voorstrand Restaurant was 'n groot wenner. Lekker atmosfeer, 'n strand en see uitsig en fantastiese lekker kos!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel"Ons eerste keer hier, maar definitief nie ons laaste besoek aan dié dorp. Barrydale het baie om te bied. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kreefnes"10 years ago Paternoster was really clean and everything looked brand new. The houses have aged a bit, but not too much and there's plenty of sand in the roads, a lot more than what I could remember."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Kani Traki Beach Cottage"L'Agulhas is n pragtige dorpie met heerlike eetplekke, vriendelike mense en baie om te doen. Die strande in die omgewing is asemrowend!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria Unit 2"Quaint houses, amazing beach and very relaxed. Definitely worth a visit."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Fleur du Mont"The location is very convenient and close to the main Stellenbosch hub."
"Besoek die suiderstrand en luister hoe die golwe op die klippies breek. Besoek die pylstert in Aghulas hawe - as jy gelukkig is, kom hy uit as daar mense is."