Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
XX The Storytellers"It's a small town with one main road. Visit Nancy's tea room if you looking to eat, but other than that it was dry, hot and pretty much devoid of anything exciting other than hiking in the blazing sun. The meat is fantastic though, the wine cheap, but good and most of the people we met were very friendly, some few not so much."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suites on 74"Dit wil voorkom of misdaad nogal 'n probleem is in Worcester."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross Nest"Regtig 'n plekkie om te besigtig en veilig. Vir seker 'n deel wat Suid-Afrika mooi uitbeeld."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Ruth62 Barrydale"Barrydale is small but very safe. It is so wonderful to hear sounds of animals around early in the morning. Barrydale just brings a wonderful comfort to a person. We will surely return."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobsklip Loft"Dit is 'n lekker klein plekkie het dit baie geniet."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
"Ek beveel Bistro @365 restaurant aan vir 'n heerlike middag- of aandete. Vriendelike diens."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"A lovely town to go to unwind and enjoy the quietness that comes with a pitstop town. Ideal place to unwind and enjoy all the town has to offer."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ryneveld Lodge"Voel soms of jy in die buiteland (Europa) vakansie hou, met geen vrees as jy buite rond loop nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Villa"Heerlike stil en rustige omgewing met 'n pragtige strand."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
XX The Storytellers"Skoonste dorp wat ons in lang tyd gesien het. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Die pragtigste dorp, met soveel lekker eetplekke, die berge is superspesiaal. Ons kom weer."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Pragtige dorpie. Besoek gerus die grot en geniet heerlike middagetes by die Arniston Hotel. "
"As ons dit ons permanente tuiste kon maak, dan het ons. Pragtige dorp."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Leafy Lane Cottage"Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Khoisan Stories"Wonderlike klein dorpie met 'n ryk en interessante geskiedenis."