Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Mc Pherson Beach House"The place is amazing and the people are so super friendly."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkboom Self-Catering Villa"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Rose House"Daar is nie so baie om in die dorp te doen nie, maar as jy tyd saam met familie, vriende en jou diere wil spandeer is dit die perfekte bestemming!"
"Oulike eetplekke en besienswaardighede, maar die padwerk wat so sloer laat mens twee keer dink."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Happy Family Guest House"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
MooiBerge Selfsorg"Klein dorpie met vriendelike mense en interessante restaurante."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Monni's Self Catering"It's situated in a way that you can reach surrounding towns easily."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Die beste vakansieplek langs die Weskus! 'n Ware juweel!"
"As jy wil walvisse kyk en wegkom vanaf die stad se gewoel, is dit die regte plek."
"Darling is lovely, but we were really surprised to only find one restaurant open on a Saturday night, which of course was fully booked. So I am not quite sure what you are meant to do when you spend a weekend in Darling. We ended up at a cafe which served (delicious I have to say) burgers, but not exactly a romantic ambience. The flowers in the area were magnificent. I just hope they will up their restaurant scene a bit."
Breedekloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoogwater Farmlife and Accommodation"So 'n rustige, mooi omgewing. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek. Daar is ook so baie wat gebied word."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Maasehare"Die uitsig vanaf die uitkykpunt is asembenewend mooi! Behalwe die pragtige L'Agulhas is dit ook die moeite werd om die omgewing te verken soos die pragtige Elim dorpie."
"Bied alles vir mense uit die stad en is regte platteland sommer net hier naby die stad."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Bougainvillea Cottage"Wat 'n pragtige, vreedsame dorp met vriendelike, verwelkomende inwoners."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Fossil Hills Stone Cottage"Bekoorlik. Sonderling. Perfekte vergeet-van-jou-stres tipe plek!"
"Nella se winkel is ten volle toegrus met amper enige iets wat jy sal nodig hê. Daar is ook 'n opvulstasie vir brandstof."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove Self-catering"Really enjoyed our stay in De Kelders. The whale watching is spectacular and we got to see so many."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wolfkloof Boerdery"Beleef die area met 'n basis waar jy bly vanwaar jy die area ontdek."