Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Port Del Mar Luxury"The little town everyone should make time to explore with hidden adventures."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Muir Holiday Apartments"Still Bay is an awesome destination. Clean neat and safe. Beaches are beautiful and clean. Surf is excellent."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Dit was heerlik om op die strand te gaan sit en te kyk hoe die walvisse laatmiddag baljaar."
"Asemrowende klein dorpie met die vriendelikste mense. Heerlike eetplekke en veilige omgewing. Sal beslis weer besoek!"
"Nooit besef watter mooi omgewing dit is nie en wat die plek alles vir die toeris bied nie. Daar lê die mooiste wyn- en vrugteplase in die omgewing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
LekkeBly Boutique Loft"Die restaurante in die dorp is ongelooflik. Sommige besighede is egter besig om besoekers uit te buit met buitensporige pryse en sodoende skiet hulle hulself in die voet. Ons het bv. by Oep ve Koep 'n emalje maatbekertjie gesien teen R450! Dit het ons dadelik laat omdraai, want ons het genoeg kennis van luukse artikels om te besef dat dit skaamteloos te veel is. Ek het verlede week vir 'n Wedgewood vasie van dieselfde grootte R250 betaal."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
House 12 Beach Club"Mal oor Hermanus! Hermanus sal my definitief weer sien!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"It is a very peaceful and quiet place for those who want to escape from the busy noisy city life. Totally awesome."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Baie goeie ligging en ek sal Calypso Beach aanbeveel."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"We would definitely be going back again when we get a chance. Awesome place, neat and clean and so close to all amenities."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Van 'n natuurbewaarders oogpunt is dit 'n paradys."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Whitsend Cottage"Geen restaurante oop tussen 4-6 nm, so beplan daarom."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Great to see the dam full again! Pleasant and yummy dinner at local restaurant (Floris), great event attended, Freshpack Fitness Festival Duathlon. Great water fun destination!"
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Daar is 'n paar lekker plekke in die omliggende omgewing."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Baie mooi kusdorp en omliggende area, heelwat walvisse gesien, heerlike kos by The Boathouse Restaurant, skoon Spar met 'n groot verskeidenheid produkte."