Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
90 Beach Road"Ek het Melkbos gekies omdat dit 'n halfuur van my af is en ek nie ure hoef te ry nie. Verder het Melkbos alles wat jy nodig het. Sal enige tyd teruggaan. "
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"Britannia Bay is 'n rustige dorpie. By tye, a.g.v. die visfabriek, is daar 'n bietjie van 'n reuk wat oor die dorp hang, maar dit is 'n klein ongerief om te verdra."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Nel's Nest"Saldanhabaai het my hart gesteel. Sien hierdie plek sommer baie gou weer. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"We were pleasantly surprised. Lovely little town, great eateries. We loved that Swellendam. Was just minutes away from the berry farm."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tumbleweed Cottage McGregor"McGregor is quiet. You can hear the birds and the roads have very little traffic. The people are friendly and happy to stop and chat while they are walking their dog or horse! Together with easy scenic walks and a main street that has a collection of country shops and restaurants, we highly recommend it. Not forgetting the wine tasting stops!"
"Greyton is only 1.5 hours away from Cape Town, making it a very easy getaway destination for the weekend. The little town has incredible restaurants, a great Saturday market. There are incredible hikes and mountain bike trails to access easily. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Maluti"Dit was my eerste besoek, maar sal definitief weer teruggaan. Rustige omgewing, as jy regtig wil ontspan, Dwarskersbos is die antwoord."
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Every little town has its own little touch of experience."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Samoa Hotel"I didn't have time to visit any places of interest."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rawsonville Guest House"'n Dorp wat 'n wegkomkans bied van die gejaagde stedelike/voorstedelike lewenstyl."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
9 on Dolfyn"Heerlik, rustig en baie netjiese dorp. Sal beslis weer Yzerfontein besoek."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Pa Nanna's Place"Ek dink dis 'n uitstekende vakansiebestemming vir veral mense in ons ouderdomsgroep, middeljarig, aangesien jy binne loopafstand van al die winkels en eetplekke is. Dis ook baie kalm en rustig, met die mooiste see-uitsigte en min verkeer."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Hills Estate"In die winter het Yum 'n gesellige kaggel en die eienaars is vriendelik. "
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross Nest"Saldanha is the best place to be anytime of the year."