Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage op die Rivier"Just a place I would love to stay. It's so peaceful."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Vrek oor die Weskus en is 'n pragtige skoon plekkie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Sit gerus die besoek aan Struisbaai op jul emmerskoplysie, vriendelike mense veral die dame wat by die ligtoring werk. Sy is net 'n pragtige mens. Vriendelik en behulpsaam."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
6 Sea La Vie"Die staproetes is 'n treffer. Die uitsig oor die see met verskillende bote is ongelooflik mooi en die winkelsentrums voorsien aan elkeen se behoeftes. Om alles op te som ondervind jy die reuk van fauna asook vars/skoon lug wat jy inasem."
"Great plekkie, restaurante is maar net min en voldoen nie aan die verwagtinge nie."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
7de Hemel Stilbaai"Really quite a number of things to do, and enjoyed that we could walk to certain shops and cafe's."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Konstanja"Elke sent werd en definitief 'n toeriste bestemming."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Aquila Covo"They don't have an indoor play area for kids with a restaurant for parents to order from whilst watching kids play and enjoy themselves."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Wat 'n heerlike rustige en pragtige dorpie!"
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Belle Mer Guest House"Hook Line & Sinker restaurant was 'n belewenis."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
403 on Main"Hermanus is 'n baie aangename toerismedorp. Sal dit weer besoek."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Bradgate Manor House"Gecko eating place was perfect and food very tasty and prices decent. And just down the road from Bradgate Manor House. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Cottage"Die rustige en veilige atmosfeer in hierdie pragtige en netjiese Weskusdorp sal my altyd by bly. Hier is genoeg om oud en jonk besig te hou. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Close to the mall and town. Nice and safe area where the Sune Self Accommodation is at."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Mooi skoon dorp met interessante verskeidenheid van winkels en eetplekke. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour House Hotel"Hermanus is my en die vrou se gunsteling wegbreekplek. Met 'n lewendige toeriste ingesteldheid en vriendelike besigheidseienaars is ons besoeke aan Hermanus altyd 'n lekkerte."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ohana Self Catering"Alhoewel die Weskus Mall 10 minute se ry ver is, kan dit doen met een of twee meer winkeltjies of restaurante."
"A quaint little town full of culture and wonder, turns off its lights by 21:00, so not big on nightlife. From shows and history at Evita’s Perron to artisan cheese at Udderly, amazing and excellent wines at the wine shop, craft beers at Darling Brew, eats and wine runs every turn, you’ll find a weekend is never enough."