Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Baie lekker dorpie, heerlike restaurante Pascals is verseker die beste. Ek en my vrou het ons tyd daar baie geniet."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Grande Plaisir Apartment & Villa"Interessante dorp vir 'n wegbreek naweek, alhoewel dit baie druk kan word oor naweke en feesgeleenthede soos Bastilledag."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Beautiful little village which I will definitely visit again. Lovely shops and restaurants."
"Lekker klein kusdorpie. Het die voorreg gehad om 'n walvis met haar kalfie te sien."
Fairy Glen, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergsig Inn"Dis lekker sentraal geleë, naby alle ontspannings geriewe en winkels."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Droomvanger"Restourante nie maklik beskikbaar nie. Kaijaiki uitstekend. Meeurots swak indruk geskep vir verwelkoming. Met navraag het kokke en kelners almal by tafels gesit en geen moeite gedoen om op te staan nie. Ons het toe omgedraai en verder gesoek. Yzerfontein is beeldskoon maar bitter stil. Goeie oorslaapplek vir omgewingsverkenning."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Robertson Small Hotel"Dankie dat Robertson se mense soveel aan buitestaanders bied om te deel en geniet!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
87 Marine Drive"Pragtige omgewing. Heerlike lang strand vir stapliefhebbers. Lekker warm water, pragtige besienswaardighede soos die Agulhas ligtoring, suidste punt van Afrika, skeepswrak, hawe, Sea Shack restaurant langs die Struisbaai Strand is 'n heerlike gesellige kuierplek vir gesinne, met heerlike vis en skyfies! Beslis 'n moet om te besoek!"
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"Dit is 'n baie mooi dorp, ongerepte vlaktes en prag. 'n Plek om te ontspan en weer die batterye te herlaai. Mal oor die stilte en vrede."
"Agulhas is 'n pragtige, rustige dorpie met onoortreflike natuurskoon. Beste plek om af te skakel, rustig te word en tyd saam met jou mense deur te bring."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
6 Stemmet Lodge"Dis 'n plek met baie herinneringe en is toeristevriendelik. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Unique town, well worth a visit."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"As jy wil wegkom en langs die see ontspan is dit die plek om te wees! Stil en rustig!"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
244 Heaven"Ons bly gemiddeld een maal per jaar 'n naweek hier. Dis die rustigste strand wat mens kan geniet in die af seisoen."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment"Altyd besig, maar tog rustig!"