Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
A Whispering Whale"So wild and beautiful love the West Coast and the little village of Jacobs Bay is stunning!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"Meer toevoeging van 'n winkelsentrum sodat toeriste 'n verskeidenheid van keuses kan hê."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Not available"'n Wonderlike, ongekunstelde wegbreekplek uit die stad maar nog steeds naby aan alle gerieflikhede. Sal voortaan Paternoster elke jaar op die kalender sit om te besoek."
Sandy Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonvanger"Veilige, stil omgewing wat gerieflik naby is aan alles in St Helenabaai."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Dit is een fantastiese plek, sal daar gaan bly."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eendracht Apartments"Baie goeie restaurante, maar teleurgesteld dat die winkels so agteruitgegaan het."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Julle sien ons sommer gou weer! So lieflike plek en ervaring! "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"'n Lieflike dorpie en interessante omgewing wat beslis 'n paar dae se oorbly werd is."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Pragtige plek! Rustig en veilig. Mooiste kuns en vermaak! Julle sien ons baie gou weer."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"We had trouble logging into the WiFi. That was the only negative experience we had there."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Beautiful little town full of history and character. One could almost imagine that you are in another country like Tosca. Quiet, peaceful and heavenly."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Wykeham"Op my lys van vakansie plekke. Baie om te doen en te sien."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Nel's Nest"As daar bietjie meer is om te doen soos 'n bootrit of so, dat mens nie al die pad Langebaan hoef te ry nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Pearl"Pragtige dorpie. Die stilte en rustigheid is goed vir die siel!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Wild Iris Dwars in Die Weg"Mooiste skoon dorp, bied baie vir toeriste."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Apartment 9 Elara"Baie spesiale plek om te besoek. Lekkerste vars Angelvis gebraai wat vars gekoop was in dorp."