Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aandster"Net baie duur winkeltjies om goed te koop wat benodig word gedurende verblyf."
"Paarl bied te veel om alles in 1 dag in te pas en ons kom gereeld terug vir 'n nuwe ervaring."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Lovely quiet town. Great as a breakaway destination!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
10 @ Hout"Dit is een van die groter dorpe in die omgewing met baie winkels en besighede. Vredenburg is ook baie naby aan van die vissersdorpe in die omgewing."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ville Lodge"It is good to park and walk to and from the bars and restaurants, quite central and easy reach all Franschhoek had to offer."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Emilie's Garden Cottage"Hermanus is really fantastic with much to offer in the area of extreme beauty."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Stony Point was baie lekker, kos R30 per persoon in plaas van Boulders toe gaan en 'n klomp geld te spandeer en daar is 'n baie lekker restaurant, On the Edge, reg daar waar mens parkeer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lekker mense, die weer is lekker, die rustigheid oorspoel jou en om alles te kroon is Paternoster 'n baie skoon en netjiese dorpie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Grys Deur"We really loved it here, it's a beautiful place, nice and peaceful."
"Ons 1ste besoek aan Napier, altyd net deurgery. Wat 'n pragtige, rustige dorpie met 'n outydse atmosfeer, laat mens dink aan Greyton en Stanford. Een van die min dorpe waar die ou huise nog behoue gebly het. So baie bekoorlike Victoriaanse huise hier op Napier, wat pragtig gerestoureer is na hul vorige glorie. So bly om te sien hoe skoon die dorp se strate is, geen wonder hul munisipaliteit staan 1ste in die klas (land) nie, welgedaan Napier!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Pragtige plek, maar heeltemal onbekostigbaar vir ons as pensionarisse. Dink hulle cater vir toeriste, want van hulle was baie."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Castle"'n Pragtige dorp en strand met asemrowende uitsigte. Stilbaai is 'n besoek werd."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Dirk Cottage"Beeldskone sonsondergange, pragtige, lang wit strande."
"Een van die heel mooiste dorpe in ons land, dalk die mooiste?"
"Ceres is 'n baie mooi dorp en die plattelandse gasvryheid word definitief hier ervaar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Habibi 1"Lovely, quaint and quiet. Great getaway from the hustle and noise of the city. Thank you Paternoster residents for being so friendly."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
R&R Cottage"A beautiful spot. Beaches magnificent. Well worth a visit."